Makhato Lodge 96
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg.
Huisreëls
'n Ekstra eenmalige bewaringsfooi per voertuig word gehef. Gaste moet hieroor navraag doen aangesien dit onderhewig is aan verandering.
'n Sleutel- en breekskadedeposito word gehef.
Ons tel kinders vanaf 2 jaar, dus maak hulle deel uit van die hoeveelheid gaste per eenheid.
Geen harde musiek word toegelaat nie, en eetgerei, breekware, beddegoed, ens. mag nie tussen die eenhede geskuif word nie, want elke eenheid het 'n ander eienaar.
Geen funksies word by die eenhede toegelaat nie.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Hout kan teen ekstra koste gekoop word.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie.
Al die paaie in Sondela is grondpaaie.
Geen troeteldiere word by Sondela toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sondela Natuurreservaat, Plaas Tweefontein 462 KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo