Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mall Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Trevor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 20 resensies vir Mall Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Hexagon Electrical C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hexagon Electrical C

Fantasties sal weer gaan.

Ons gaste het dit geniet en was baie gelukkig daar.

Mall Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, Engela.

Mall Guesthouse
Juanita C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita C

Goeie diens en behulpsaam.

Ons was vir 'n troue daar en was groot verligting om te sien dat hulle 'n strykyster voorsien het wat baie handig gekom het. Water in die yskas was ook lekker gewees om te kon drink op die warm dag.

Danie H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie H

Gastehuis was skoon en netjies en diens vriendelik.

Geen probleem met loadshedding nie.

Mall Guesthouse se terugvoer

Dankie Danie

Mall Guesthouse
Eugene V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene V

Een aand besiheidsbesoek in die omgewing.

Ek was baie tevrede. Geen klagtes.

Eben V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eben V

Gasvrye diens. Alles in orde. Vriendelike hulp. Goeie ligging.

Sal weer gebruik maak van Mall Guesthouse. Trevor was baie behulpsaam en kon my 4 ure vroeër inboek wat baie gehelp het. Alles in werkende toestand en goed onderhou. Baie dankie.

Hans P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans P

Netjies en gemaklik.

Trevor het die groot groep mense baie oulik hanteer en het alles moontlik gedoen om ons verblyf lekker te maak. Kamers is ingerig om omtrent enige tipe groep te hanteer.

Mall Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Hans

Mall Guesthouse
Susan V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Baie goeie diens met baie netjiese verblyf.

Die kamers was werklik baie gemaklik en netjies. Daar was nie onnodige geraas en lawaai nie en die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar bespreek.

Chris V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Baie lekker gebly. Vriendelike diens.

WiFi werk nie. Bemoeilik e-posse stuur en ontvang.

Natascha O - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natascha O

Moeite werd.

Baie sentraal geleë naby Vaal Mall en ander besienswaardighede. Vriendelike ontvangs. Kamers en terrein baie netjies. Heerlike ontbyt.

Mall Guesthouse se terugvoer

Dankie vir mooi verwysing.
Trevor
Mall Guesthouse

Mall Guesthouse
Sarieta G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarieta G

Uitstekend - sal vir seker weer daarheen gaan.

Sien sterre.

Marius D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius D

Net wat ons nodig gehad het.

Die gastehuis was maklik om te kry en net reg vir ons behoeftes. Skoon netjies en 'n lekker ontbyt. Eienaar was baie vriendelik en gretig om seker te maak alles loop goed af.

Francois D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois D

Heel rustig.

Kan dit aanbeveel, netjies en veilig.

Leon F - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leon F

Uitstekende diens.

Die een ding wat vir my uitgestaan het - en vir seker die rede sal wees hoekom ek weer van hierdie akkommodasie gebruik sal maak - was Trevor, die bestuurder, se gasvryheid asook die manier hoe hy uit sy pad gegaan het om my te akkommodeer.

Quanita H - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Quanita H

Verblyf was aangenaam.

Kan nuwe stortkoppe aansit. Water spuit links, regs, bo en onder. Beddegoed/linne verkieslik wit. Die bruin beddegoed/linne lyk vuil. Klein individuele driehoekige boksies melk bv. Parmalat melk in die kamers.

Quanita H - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Quanita H

Het lekker geslaap.

Kan nuwe stortkoppe aansit. Water spuit links, regs, bo en onder. Beddegoed/linne verkieslik wit. Die bruin beddegoed/linne lyk vuil. Klein individuele driehoekige boksies melk bv. Parmalat melk in die kamers.

Peet G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peet G

Netjies en skoon en baie vriendelik.

Geen klagtes nie. Kamers was netjies en skoon. Ontbyt was baie lekker. Leefareas gemaklik en parkering veilig.

Liezl H - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl H

Absoluut wonderlik

Ek het geen klagtes oor Mall Guesthouse nie. Ek het vir 'n week lank daar gebly en dit was regtig wonderlik. Trevor en familie was so hulpvaardig en bedagsaam. Ek sal enige tyd weer terug gaan.

Vonette S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Vonette S

Baie netjies en skoon, en vriendelike mense.

Die kamer was baie netjies en skoon. Trevor en personeel was vriendelik en behulpsaam. Gastehuis is naby oral waar ek moes wees. Baie goeie ervaring gehad.

Stefan V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Stefan V

Het slegs een nag oorgeslaap en dus baie min tyd spandeer. Die ervaring was nie iets om oor opgewonde te raak nie. Eienaars was baie vriendelik en eerste indruk was dus goed.

Vir goedkoop verblyf was die prys aanvaarbaar, behalwe die stort en toilet wat glad nie aanvaarbaar is nie. Die stortkop sit te hoog, spuit bo-oor die skerm en oral behalwe op jou lyf. Vervang die kop. Deurlopende ongure reuk in die badkamer - waarskynlik rioolprobleem. TV het ontoepaslike kanale, dus niks om na te kyk nie. Ontbyt was fantasties en ek moet die eienaars daaroor komplimenteer. Dus geen rede om nie volgende keer 'n ander plek te probeer nie.

Martie V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie V

Sien julle weer!

Die kamer en res van huis is silwerskoon en baie netjies en keurig. Dit is 'n baie gesellige blyplek. Trevor se diens is ook 100%. Die opslaanbed raas net geweldig baie!

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Herman Eckstein-straat 4, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmYTU0NWFjLTUwOGItNDc4Yi04OWJlLWJhMWE1MmZhYTlkYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 4 Herman Eckstein Street Vanderbijlpark 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.716316042479 27.823072865715

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang