Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mallsite Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Borcherdstraat 60, Die Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mallsite Guest House is in die dorpie Upington oorkant die Kalahari Mall geleë met 'n verskeidenheid winkels en restaurante.

Die gastehuis bied verblyf in 2 en suite-kamers en 2 selfsorgkamers. Die kamers is gemeubileer met óf dubbelbeddens óf 2 enkelbeddens. Al die kamers beskik oor lugversorging, TV's met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi. Die selfsorgkamers is elk toegerus met 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof en mini-oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, breekware en eetgerei.

Gaste kan van die braaigeriewe gebruik maak. 'n Heerlike ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien.

Upington is sentraal geleë op die Namakwari-roete tussen Johannesburg, Kaapstad en Namibië; maak dit die gerieflikste oornagplek op pad na die Augrabieswaterval Nasionale Park, Kalahari Gemsbok Nasionale Park, Visriviercanyon, Namakwaland en Kalahariwoestyn.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Esmé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Borcherdstraat 60, Die Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Mallsite Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Borcherdstraat 60, Die Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99cd6bbd8c4f6ff0dad9301441d26b6416c8ac5eff29a9f40f94415b89c73507db66224d3dd9be7801edb75b56eaa52c1c65?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 60 Borcherd Street Die Rand 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.441855328347 21.253290474415

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang