Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Malva Manor

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Karina V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Lekker gekuier, in 'n skoon, veilige huisie. Ons het heerlik gebly. Pragtige huisie. Kan sien die dekor is met sorg en liefde gedoen. Sal vir seker weer hier kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maureen N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Clean, neat & stylish. Beautiful and neat. Friendly host. Close enough to Mossel Bay but far enough from the crowd.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sorita V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Gerieflik. Die eenheid was skoon en uit die gejaagdheid van Mosselbaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha F
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2025

Warm, cosy en houmly. We had an excellent stay at Malva Manor. The communication between me and the agent was also very good. The place was lovely and child-friendly. I would recommend anyone who wants a good stay in the Mossel Bay area to try Malva Manor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis Johannes V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Stay was pleasant. The stay was pleasant and everything needed was there. If I am to prepare a wishlist, the 2 things that will be on the list are: 1. The patio on the back would be better with a roof to protect from the sun and rain. 2. Undercover parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Inge B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2025

Bekostigbare en gerieflike twee slaapkamer vir vier volwassenes oornag verblyf. Baie aangename en waarde vir geld verblyf. Sal weer gebruik in die toekoms.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Hein S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Feb 2025

Disasterous. Beter tuis. Die eienaar se ma, die opsigter, wou nie vertrek nie en wou van ons albei weet of ons in ’n verhouding is. Sy het heeltyd vertel dat sy ook enkellopend is. Daar was geen DStv nie en geen WiFi wat aanvanklik wou werk nie. Die woede van die voorvermelde vrou oor die TV was onaanvaarbaar. ’n Hele reeks probleme, soos reeds per e-pos aan die dame by die webtuiste gerig. Die verblyf was ver van enige strand en ingehok tussen permanente inwoners op dieselfde perseel. Geen, geen privaatheid! Dit was my onaangenaamste ervaring nóg. Ek wou reeds die eerste aand vertrek, maar moes bly omdat ek vroeg vir vergaderings bespreek was op Sondag en Maandag. Die plek is skoner gelaat as by aankoms. Alle eetgerei is gewas, omdat verskeie stukke vuil in die kaste gepak was. Die webtuiste het R200 meer gehef as wat in die advertensie gestaan het, wat ook nie aanvaarbaar is nie. Seën.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Jan
Malva Manor
Dankie vir jou terugvoer. Ek is nie seker waar hierdie inligting vandaan kom nie, maar ek sal dit duidelik maak vir toekomstige gaste, sodat hulle beter kan verstaan wat wel en nie beskikbaar is nie. Ons wil verseker dat die toekomstige gaste 'n baie beter verblyf ervaar.

Susan H
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

A great place to stay. This is a light and spacious unit situated in the back garden of a larger house. There is a secure garden space and pets can enjoy the outside with no worry to their owners. The bedrooms have plenty of space and one even opens onto the patio. The kitchen is well-equipped, with a dishwasher and washing machine too. The only niggle is that a limited amount of electricity units is loaded. When that is used up, the guest must buy more. That being said, we were warned that the geyser runs very hot and uses plenty of units, and that we should switch it off when not needed. It is strange that the owner does not adjust the temperature of the geyser so that the guests are not inconvenienced.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lenette M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Home away from home. Malva Manor is a wonderful gem. It has the most stunning furniture, old and new. Lovely utensils. There is really nothing short. Our plans changed and we stayed 2 extra days. It was no problem for the host to accommodate us. The electricity was a bit strange for us. We are not used to buying electricity at home. It was a bit stressful not knowing how much is enough. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laetitia V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Heerlik. Heerlik gebly, alles wat jy nodig sou hê was in die woonstel. Baie mooi gemeubileer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malva-weg 50, Danabaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc61bdd898c3a9c30bf35e77a7b46ca04b76ad0bba0a5c2fae415dfc049c34849821d110601f1eb4f429384b1f9bda40b276a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 42 5 1 5 50 Malva Road Dana Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.196923 22.051091

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011