Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Malva Manor

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 31 resensies vir Malva Manor
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Susan H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan H

A great place to stay.

This is a light and spacious unit situated in the back garden of a larger house. There is a secure garden space and pets can enjoy the outside with no worry to their owners. The bedrooms have plenty of space and one even opens onto the patio. The kitchen is well-equipped, with a dishwasher and washing machine too. The only niggle is that a limited amount of electricity units is loaded. When that is used up, the guest must buy more. That being said, we were warned that the geyser runs very hot and uses plenty of units, and that we should switch it off when not needed. It is strange that the owner does not adjust the temperature of the geyser so that the guests are not inconvenienced.

Lenette M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenette M

Home away from home.

Malva Manor is a wonderful gem. It has the most stunning furniture, old and new. Lovely utensils. There is really nothing short. Our plans changed and we stayed 2 extra days. It was no problem for the host to accommodate us. The electricity was a bit strange for us. We are not used to buying electricity at home. It was a bit stressful not knowing how much is enough. We will definitely be back.

Laetitia V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia V

Heerlik.

Heerlik gebly, alles wat jy nodig sou hê was in die woonstel. Baie mooi gemeubileer.

Carina D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina D

Heerlik gekuier.

Vriendelike ontvangs. Meubels en toebehore van goeie gehalte. Stil en rustig. Baie lekker gebly.

Suzelle C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzelle C

Fantasties!

Mooi skoon en netjiese plek. Ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam. Die blyplek is baie goed toegerus. Omgewing is baie mooi en rustig. Absolute waarde vir geld!

Lex K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lex K

Goed uitgeruste gemaklike eenheid.

Heerlike gemaklike verblyf met alles wat mens benodig.

Joani W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joani W

Baie lekker gebly.

Vir die eerste keer vakansie in Danabaai gebly. Regtig naby Mosselbaai en Hartenbos en bietjie weg van die besige vakansie bestemmings. Pragtige plek en ongelooflik vriendelike diens! Dankie Jan!

Lelecia K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lelecia K

Vriendelike diens dankie.

Dit was 'n oornagbestemming en dit het gepas.

Irene W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Irene W

Interessant.

Ons moes ons eie krag koop. Dit was geensins genoem in die voorwaardes nie. Kon nie DSTV stream nie. Slim TV is te oud. Sal klerekaste in die slaapkamers sterk aanbeveel, want die kaste is baie klein en vol beddegoed. Ons was 8 dae daar en sou graag wou uitpak eerder as om uit 'n tas te leef.

Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Caylin K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caylin K

Lovely.

Lovely and peaceful. Very clean and felt at home.

Lizane R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizane R

Ons verblyf was baie aangenaam, die plek was super netjies en skoon en het alles gehad wat ons benodig het.

Tannie was baie vriendelik en het heeltyd seker gemaak dat ons alles gehad het wat ons benodig het. Baie dankie, tannie.

Jody F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jody F

Pet friendly, spacious, well-equipped, and enjoyable stay.

Great location! Close to the beach and a comfortable stay.

Marius T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius T

100%, alles is gerieflik, tuis, veilig, net soos ons daarvan hou.

Is tevrede, niks was kort, sal altyd van julle gebruik maak, julle value vir money, net 1 ding julle nie sportkanale nie.

Wendy V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy V

Loved my stay.

Beautiful self-catering. Lovely and cosy. The owner went above and beyond to see to our needs.

Wilma H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma H

Heerlike oornagplekkie

Ons het heerlik gekuier. Sal definitief weer kom, die keer net langer. Baie netjies het tuis gevoel.

Stephen N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen N

Ruim, stil en baie netjies.

Die ontvangs was baie vriendelik. Daar is mooi verduidelik waar alles is en hoe alles werk.

Anja A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja A

Another great stay at Malva Manor.

The house has everything you need and is a great, safe, and comfortable place for me to stay over as a female traveling by myself with my two dogs. The host is very friendly, and the kitchen is fully equipped with a gas stove, which is great during loadshedding. I hope to be able to stay a bit longer next time.

June J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
June J

Die wooneenheid was ruim en goed toegerus. Die gasvrou was vriendelik en het alles verduidelik.

Ons het ons verblyf geniet en sal beslis weer van die gastehuis gebruik maak.

Jan R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan R

Lekker gekuier.

100%. Heerlik gekuier.

Anja A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja A

Spacious, safe and well-appointed pet-friendly cottage.

This was the perfect overnight stay for myself travelling with my two dogs. The cottage has everything you need, including Wi-Fi, DSTV, safe parking, a luxurious bathroom and the most comfortable bed. My dogs enjoyed being able to run around in the spacious fully fenced yard. There were no other dogs on the property and the very friendly and helpful host was right next door in case I needed anything. I definitely recommend this place and will stay here again on my travels.

Ria B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria B

Heerlik.

Ons het ons verblyf geniet. Dit het voldoen aan al ons verwagtinge. Verseker gaan ons weer van gastehuis gebruik maak.

Olrike P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olrike P

Oornagverblyf.

Skoonste en beste toegruste wooneenheid wat ons nog besoek het. Well done!

Sumari S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sumari S

Skoon en netjies. Baie gasvry.

Sal vir seker weer gaan kuier. Almal was vreeslik vriendelik, baie netjies en skoon. Gerieflike uitsetting van woonstel. Naby aan Mosselbaai.

Arnold D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold D

Baie lekker gekuier. Sal definitief weer kom.

Dit was ons eerste keer in julle area. Die hele ervaring was voortreflik.

Slayde W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Slayde W

Was a great place to stay, very clean and great host!

10/10 recommend to anyone.

Belia V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Belia V

Netjies.

Die gasvrou is baie vriendelik en alles mooi verduidelik. Die fotos weerspieël die verblyf 100%. Perfek vir 'n oornag. Vir langer verblyf sal 'n TV en WiFi verkies word.

Danelle C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle C

Family breakaway.

Host communicates effectively and quickly. The accommodation is new, lovely, and secure. There's grass for kids who want to be outside a little. Amenities and stores are close and within walking distance. Big and beautiful kitchen (many appliances and gas stove) and bathroom. Loved our stay. I would 100% recommend it.

Louise F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise F

Baie netjies, vriendelike diens.

Het nie TV ingehad nie asook ekstra komberse vir gaste.

Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malva-weg 50, Danabaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc61bdd898c3a9c30bf35e77a7b46ca04b76ad0bba0a5c2fae415dfc049c34849821d110601f1eb4f429384b1f9bda40b276a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 31 5 1 5 50 Malva Road Dana Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.196923 22.051091
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang