Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manhattan On Coral Aparthotel - One Bed 6

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 100, West Beach, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R820 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Manhattan On Coral Aparthotel - One Bed 6 is 'n luukse selfsorgwoonstel vanwaar gaste Bloubergstrand se lekker kus-atmosfeer kan ervaar. Blouberg is een van Suid-Afrika se gewildste vakansiebestemmings en spog met 'n uitsig op Tafelberg en 'n reputasie vir lekker tye by sy verskeidenheid watertand-restaurante op die strandfront, modieuse kroeë, inkopies en wêreldklas-strande waar gaste branderplank kan ry en kan sweefski.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n eetarea met sitplek vir 2 gaste en die sitarea het 'n gemaklike rusbank. Groot vensters en hoë plafonne skep 'n lugtige atmosfeer.

Die woonstel het 'n skuifdeur wat na die balkon met 'n ingeboude braai lei. Die hoogtepunt is dat elke woonstel na die see front en 'n uitsig bied ? dit is die toonbeeld van stylvolle verblyf.

Die woonstel is een straatblok van Bloubergstrand se bekende strandfront en Manhattan on Coral is die perfekte kombinasie sjiek verblyf en 'n rustige strand-wegbreek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 746

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Coral-weg 100, West Beach, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R820
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R820
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 100, West Beach, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0431ffdb69205b206f3a21a38ee71e04bfb5371ff0575b34765f7f53b8e97a724f93aa83988815f48041eef15262546a343b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag (plek vir 2) 100 Coral Road West Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.809021088795 18.469914189133

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang