Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manhattan Studio Apartment

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Buitengracht-straat 101, Kaapstad-middestad, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Manhattan Studio Apartment is op die dak van die Cape Town Lodge Hotel geleë en bied 'n privaat woonstel met die bykomende voordele van sommige van die hotelgeriewe.

Hierdie oopplan solder-styl woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes in 'n koninggrootte-bed. Met 'n dubbelmatras wat voorsien word, kan hierdie woonstel 'n bykomende 2 mense akkommodeer. Die spa-bad is die hoofkenmerk van die klassieke marmerbadkamer.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasser en droër, mikrogolfoond, 'n Nespresso-koffiemasjien, filterkoffiemasjien en 'n ketel. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met 3 stoele. Die sitarea is toegerus met 'n gemaklike rusbank en daar is 'n slim-TV met Netflix en Showmax beskikbaar. Daar is ook lugversorging, ondervloerse verhitting, plafonwaaiers, en WiFi beskikbaar in die eenheid. Skoonmaak word minstens 5 keer per week ingesluit. Ander geriewe sluit 'n balkon, 'n swembad en veilige binnenshuise parkeerplek in.

Gaste en maak ook gebruik van die restaurant in die gebou wat ontbyt, smoothies en koffie bied.

Die V&A Waterfront is 1,5 km vanaf die woonstel asook hope nuwerwetse restaurante, winkels en kroeë.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Spa-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Bobby Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Buitengracht-straat 101, Kaapstad-middestad, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Manhattan Studio Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Buitengracht-straat 101, Kaapstad-middestad, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f5d2341919594f6fdffdcb6249ac834a91cbf8eb04813969758967954fd859224659ce7aeddbec62816308a0f7072073fbd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 130 Bree Street Cape Town City Centre 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 11:00 -33.92249044744 18.416054687172

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang