Manhattan Towers 507
Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Esplanade-weg 204, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 168R876 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Manhattan Towers 507 is 'n selfsorgvakansiehuis in Century City in Kaapstad. Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en is naby heelwat geriewe en besienswaardighede in die Noordelike Voorstede.
Die woonstel is op die vyfde verdieping en kan via 'n hysbak of trappe bereik word. Daar is 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 1 badkamer met 'n bad en aparte stort. Die oopplan-leefarea is ruim en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, oond, stoof, wasmasjien en tuimeldroër.
Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV. Op die gebou se dak is 'n braaiplek en Jacuzzi wat teen ekstra koste gebruik kan word. Hierdie geriewe moet vooraf by sekuriteit bespreek word. Veilige kelderparkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar en die gebou het 24 uur-sekuriteit.
507 Manhattan Towers is naby Canal Walk-winkelsentrum, sakegeriewe en Ratanga Junction-pretpark. Ons is ook net 15 - 20 minute se ry vanaf Bloubergstrand met sy vlieërbranderryers, restaurante en kroeë.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 76
Resensies 255
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Esplanade-weg 204, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Manhattan Towers 507 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Esplanade-weg 204, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap