Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maningwe

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Owllaan 3719, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Maningwe is in die Marlothpark Reservaat op die grens van die Kruger Wildtuin tussen Malelane en Komatiepoort in Mpumalanga geleë.

Dié selfsorghuis het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Daar is ook 'n gastetoilet en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Gaste het 'n keuse tussen koninggrootte-beddens óf enkelbeddens. Daar is 3 lugversorgers in die huis.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook n wasmasjien vir die gaste se gebruik. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitkamer het leer banke en 'n platskerm-TV met volle DStv en Netflix teen die muur. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n lieflike stoep met 'n piekniektafel, plonspoel en 'n boma met 'n vuurput.

Daar is ingange na die Krugerwildtuin wat naby is naamlik, Krokodilburg en Malelane. Maningwe is 1,5 km van die Krokodilrivier se oewer af.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Méanri E
Saam met vriende
5.0
Netjies, mooi en gerieflik. Die verblyf was vreeslik lekker.
Sep 2024
Benson M
Gesin met klein kinders
5.0
Absolutely wonderful. We spent an amazing time at Maningwe Safari Guest Lodge with our family. We were made to feel comfortable and wel...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Amanda J
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon, netjies, veilig en privaat. Dit was 'n verskriklike lekker vakansie, die huisie is ten volle toegerus en alles wat op die webtuiste geadverteer...
Sien meer
Mrt 2024
Chantall V
Saam met lewensmaat
5.0
Uniek lekker ongelooflik. Dit was so goed ingerig - mens het alles wat jy nodig het. Sal dit enige tyd aanbeveel. Baie mooi en moderne plekkie!
Mrt 2024
Adele O
Saam met vriende
5.0
Rus, gemaak, all in one. Dit is een van die mooiste plekke om in te bly, alles wat ons nodig gehad het was daar. Dit is baie goeie toegeruste plek. Da...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Owllaan 3719, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Maningwe het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Owllaan 3719, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf5323d54031def9c9fd3c6220c8bf75e084fb37bcf1a874c706630c6b09f4025a1ec7fec6945c59822e21ea259296802bcb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 48 5 1 5 3719 Owl Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.347694444444 31.802305555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang