Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manna

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Lelanie R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

Fantastiese diens. Ons het so tuis gevoel. Toe ons baba siek geword het het hul konstant gevra hoe dit met hom gaan. Die huishulp het nie gehuiwer om beddegoed, handdoeke en selfs van ons klere te was wat vuil geword het met my seuntjie wat siek was nie. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Winston V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Wonderful home from home. From the word go we were welcomed, and the host called us to make sure when we would arrive and to open up for us and give us a tour. She was extremely helpful with local information and things to do.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johandi S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Pragtige plekkie, sentraal naby alle besienswaardighede. Jacky baie gasvry en sekergemaak ons is gemaklik en het alles wat ons nodig het. Het heerlik gekuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele Post P
1 nag Saam met vriende
4.6
Jun 2024

Private, peaceful. Very homely and welcoming. Pleasantly surprised for the price we paid. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Miceala V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Het dit vreeslik geniet, plekkie is mooi en mens voel sommer tuis! Alles wat ons nodig gehad het was daar, die braai-area was perfek gewees. Sal graag weer kom kuier! Baie oulike plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Baie baie lekker plek. Ek het geen klagtes oor die huis nie, alles was op plek en dit was baie mooi 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2022

Comfortable, clean and well cared for. Lekker gebly. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Aletta J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2021

Manna is netjies en pragtig. Eienaar baie gasvry. Ons het heerlik gebly by Manna - alles wat ons nodig gehad het, was daar. Baie netjies, mooi, rustig en veilig. Jackie was baie gasvry en het uitstekende advies gegee oor besienswaardighede in die omgewing. Graskop is sentraal en van daar kon ons vele van ons land se natuurskatte besoek. Ons het Graskop Gorge, God's Window, Lisbon Falls, Berlin Falls, Mac Mac Falls, Drie Rondawels, Echo-grotte en Sudwala Grotte vanaf Graskop besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2021

Tuisgevoel Baie skoon huisie met 'n lekker atmosfeer om saam met vriende te kuier. Al die nodige geriewe is beskikbaar behalwe 'n TV wat die kuier net nog beter maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2021

Baie lekker blyplek. Goed toegerus. Manna is ’n oulike kuierplekkie met ’n rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
Manna
Baie dankie Sonja.. Ons waardeer dit! Julle is enige tyd weer welkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 690
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 690
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Presidentstraat 4, Graskop, 1270, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf8ead43c66ebce078597d5b06fa177dd5f06e9273990f26adb661cac60e8eede9daa887e105350b1e4bf0471945a2ae2daa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 690 per nag, vir 5 mense 45 5 1 5 4 President Street Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -24.926443140456 30.843636095524

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang