Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manor on the Hill

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corkstraat 3, Kenmare, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Manor on the Hill is 'n pragtige gastehuis met 'n uitstekende uitsig oor die dorp in Kenmare. Die gastehuis bied ontspannende en gerieflike verblyf aan paartjies, gesinne of sakereisigers.

Die gastehuis beskik oor 3 slaapkamers. Twee van die slaapkamers het koningingrootte-beddens en die gesinskamer het 'n koningingrootte-bed en 2 beddens vir kinders. Daar is 2 slaapkamers met en suite-badkamers, terwyl gaste in die derde slaapkamer 'n badkamer deel. Geriewe in die kamer sluit 'n TV, WiFi, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe in.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer met gemaklike sitplek, 'n TV, kroeg, en 'n eetarea met 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan op die gemaklike rusbanke op die balkon ontspan of in die gemeenskaplike kuierarea met sitplek, 'n swembad en 'n vuurput kuier.

Manor on the Hill is gerieflik naby winkels en restaurante geleë wat dit die ideale opsie vir vakansie- en sakereisigers maak.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Manor on the Hill
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lana Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Corkstraat 3, Kenmare, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Manor on the Hill het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corkstraat 3, Kenmare, Krugersdorp, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAadb5ec15d0e6c3a01e8dfdc9d5f87b5f0998648ab014310ad0f2bd4ae207b3a7f89a157508deb80a3d38c3f3e47efeb2772f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 3 Cork Street Kenmare 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.1022487 27.8093103
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang