Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manzi Maningi

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Walter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 69 resensies vir Manzi Maningi
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Conrad H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad H

Lekker bos vakansie.

Ons het dit vreeslik geniet, die huisies is mooi skoon. Die verhitte swembad is lekker warm en silwerskoon. Die eienaars en al die mense wat daar werk is baie vriendelik en behulpsaam. Sal hulle definitief weer besoek.

Natasha V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V

Rustige wegbreek.

Goed ingerigte chalet. Swembaddens is pragtig. Personeel is baie vriendelik. Wildrit is 'n moet. Al die wild was 'n belewenis. Walter het uit sy pad gegaan om dit vir ons 'n heerlike naweek te maak.

Corne C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne C

Baie geniet en lekker gekuier.

Lekker game drive gehad. Kinders het lekker vis gevang. Skoon badkamers. Lekker warmwaterswembad. Aangename personeel.

Willie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willie D

Kom tot stilstand. Dis goed vir jou siel.

Beslis heerlike stilte.

Bianca C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca C

Great stay.

Great place to get away and enjoy the bush and peace and quiet with your family.

Karl V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karl V

Lekker rustig in die netjiese chalet gebly. Ons sal graag langer wou bly.

Baie rustig. Die ander personeel is vriendelik en behulpsaam.

Marietjie K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie K

Baie lekker.

Baie lekker gebly. Gloeilampe moet nagegaan word. Ligwerk nie almal nie, veral op stoep wat dit donker maak om saans terug chalet toe te stap.

Daleen N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen N

Ons het baie lekker gekuier, die plek is lekker stil en 'n mens kan bietjie die natuur inneem en ontspan.

Die warmwaterswembad was so lekker en die kinders het dit baie geniet. My seun het visgevang en ons het almal baie lekker gekuier en ons kon rus, lekker gaan stap en heeltyd vir die voëls en die diere gekyk.

Adele F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele F

Love this place.

We just love going to Manzi Maningi, always enjoy the stay, lovely owners and Alta is always at our service. If we want to really rest, we go here, very peaceful and love the game drives. Thank you for brilliant hospitality️.

Elize P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize P

Baie rustige en netjiese omgewing.

Bekostigbaar, warm swembad te koud. Sou van warmer gehou het.

Mariana B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mariana B

Was 'n rustige wegbreek.

Die ontvangs van besoekers is swak, geen oorduitleg, brosjure met wat om te doen, ens. beskikbaar nie. Die oord is skoon en netjies, maar die onderdakswembadvloer is permanent nat met water wat staan en nie opgedroog word nie. Die eetgerei, potte en panne het aandag nodig, werklik nie op standaard nie. Die oord bied nie veel vir tieners om te doen nie en mens raak gou verveeld. Pad is baie swak.

Liezel V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel V

Lekker rustig gewees.

Die WiFi werk net by die swembad gedeelte - geen WiFi in die chalets nie.

Tinus V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus V

Rustig en stil, bosveld atmosfeer.

Baie lekker kampplek, skoon badkamers, ideaal vir 'n gesin.

Nico B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B

Baie rustig en privaat.

Baie ontspannend, net jammer hul voertuig om wild mee te gaan kyk was stukkend?

Adele F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adele F

Altyd skoon en netjies.

Lekker wegbreek plek, wens net hulle wil vlieë vangers buite rond hang. Waarde vir geld. Baie dankie.

Alexander O - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexander O

Vele pret vir die gesin en 'n lekker wegbreuk.

Aangename plek om heen te gaan indien jy wil uitkom na 'n bosveld. Bekostigbaar vir 2 gesinne. Die warmwaterswembad was lekker warm veral in die aand. Dit is 'n selfsorgeenheid so vat als saam wat jy moet omdat daar nie 'n winkel op die perseel is nie. Daar is ook nie winkels naby nie. Die 7km grond pad was 'n nagmerie om te ry, veral met die reën. Verder as dit was dit lekker en rustig. Eenheid was mooi skoon. Daar is ook 'n trampolien en 'n klimraam vir die kinders, saam met 'n lekker koue water swembad om te geniet.

Christelle D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle D

Rus vir die siel in die bosveld.

Ons het baie lekker gebly en die swembad en restaurant-area was 'n aanwins.

Tommy R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tommy R

Rustig. As jy net will ontspan, is dit die plek.

Maak maar seker jy vat saam wat jy nodig het, kos, drinkgoed etc.

Natasha K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha K

Lekker wegbreek teen billike prys maar koue swembad.

Alta was baie vriendelik en het selfs vir ons iets in die dorp gekry toe sy soontoe gaan. Ons is teleurested oor die warmwater swembad wat nogal koud was. Ons badkamers was slegs 1 keer in die week skoongemaak. Patience was baie vriendelik en ons dogter was mal oor haar. Overal 'n rustige wegbreek.

Michelle T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Michelle T

Nie vir ons nie.

Die swembaddens is baie skoon en goed onderhou, maar ongelukkig was die beddegoed gevlek en die matras redelik gaar. Die gronde is skoon, maar baie droog met baie stof. Die huisies is nie baie goed toegerus nie en die gasgeiser het nie gewerk nie.

Gerrie P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie P

Die atmosfeer is baie stil en rustig. Sal enige tyd weer besoek.

As jy wil wegbreek en stilte soek, is Manzi Maningi net die plek.

Jean B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean B

It was amazing, my family really enjoyed the break.

Great, was clean and fun, relaxed, safe and secure.

Leanne P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne P

Lovely, relaxing weekend! Neat and clean ablution facilities.

Except for the 8km gravel road which was a little tricky in some parts with holes and bad corrugated surface which shook the caravan quite a bit, the rest of the weekend was wonderful. We were the only Campers in the caravan park, although the chalets were pretty full but we had the swimming pool and hot pool to ourselves most of the time which was great. Saw plenty Giraffe and other antelope. Will definitely visit again but will try the bush camp next time.

Lucinda C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda C

Was a great stay.

Great stay. Enjoyed it.

Francois F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Francois F

Lekker.

Sal net 'n TV waardeer vir kids.

Cynthia W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cynthia W

Great place to relax and unwind.

Kids loved the warm water swimming pool and enjoyed fishing.

Sarie B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarie B

Heerlik stil en rustig in die natuur, as jy net wil afskakel.

Die onderdakwarmswembad was vir my 'n bonus. Kort net handdoeke in die chalet. Mis 'n winkeltjie met die nodige.

Bronwyn A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bronwyn A

Was baie lekker.

As 'n gesin met kinders sou roomys baie lekker wees as dit te koop was.

Hesti L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hesti L

Heerlike rustige, privaat blyplek.

Lekker in die boswegbreek. Gerieflike braaiplek by jou eenheid. Netjiese, skoon en goed toegeruste eenhede. Baie lekker restaurant, bar, warm en koue swembaddens en klimrame vir kleintjies!

Johan G - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G

Value for money.

Our stay was short ant sweet but the time was well spent and very relaxing!

Angela W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela W

Neat and friendly.

Friendly staff, beautiful peaceful place.

Henry V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henry V

Ons het die plek baie geniet, baie mooi skoon en rustig.

Sal dalk net in die toekoms ’n lugversorger in die kamer wil hê. Verder puik. Lekker wegbreek plek as jy die rustigheid van die bos wil geniet.

Thersia C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thersia C

Was baie lekker.

Die oord is mooi skoon en veilig.

Marita H - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marita H

Oulike plek. Netjies en goed toegerus. Beddegoed kort net aandag. Veral die kussings.

Was lekker en geriewe is mooi netjies. Die kussings was baie pap en glad nie lekker nie. Behalwe vir dit was alles perfek.

Eras B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eras B

Excellent getaway to relax and clean the spiderwebs in your life.

Is there a place that you can just relax? Yes, there is, Manzi Maningi is that place. It isn't overcrowded like other resorts that you feel you moved to just another rat race. It is calm and relaxing. Go for a long walk in nature. Go for a swim or just sit and chill in the swimming pool. That is how you get rid of the spiderwebs in your rat race life. Thank you, Manzi Maningi.

Carissa M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carissa M

Lekker rustig om die vuur

Manzi Maningi was defnitief waarde vir geld. Die plekkies is netjies en modern. Die binnenshuise warm water swembad was koud en nie ideaal vir swem in die winter nie. Die kussings is ook baie pap en sou voorstel dat jy jou eie kussings saam neem.

Manzi Maningi se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, ek sal dit so deur gee aan die eienaars, jammer oor die warmwater swembad, die pomp was in vir 'n diens. Ons sien uit om julle weer te akkommodeer.

Manzi Maningi
Marie M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie M

Dit is baie rustig en stil. Was baie lekker gewees.

Ons het lekker gekuier. Die akkommodasie is baie gerieflik. Sal dalk net voorstel dat hulle gordyne opsit wat kan toemaak, want die blindings wat op is skyn deur en jy het nie regtig privaatheid nie. Wanneer die ligte in die aand aan is, kan jy regdeur die chalet sien, sowel as jy bietjie wil inlê in die oggend is dit baie lig. Ons Chalet 14 het van daardie tipe gordyne opgehad. Jy kom van die dorp af om van al die ligte weg te kom dan is die chalet nog ook lig. Verder het ons baie baie lekker gekuier.

Eric S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eric S

Rustig.

Was lekker en rustig, sal weer by hulle bespreek.

Mariska V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska V

Dit was 'n lekker rustige naweek.

Die naweek was baie lekker. Die kinders het dit baie geniet. Al negatiewe aspek is die gebrek aan duidelik aangeduide staanplekke en rigting wysers ná mens deur die hek is.

Serika S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Serika S

Beautiful.

It was beautiful and the scenery is awesome.

Marietjie V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie V

Baie rustig.

Die grondpad kort aandag en staanplekke het geen gras. Grondpad is slegs geskik vir off-road karavane.

Magda D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Magda D

Baie rustig en lekker.

Ek en my seun het dit baie geniet. Die natuurskoon en die rustigheid. Manzi Maningi is 'n bekostigbare en lekker wildsplaas. Die badkamers is baie mooi en gerieflik. Die kampstaanplekke is redelik groot en daar is heerlike spasie en bome. Voorwaar 'n lekker plekkie.

Mari P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mari P

Baie lekker ontspannend.

Ons het regtig lekker gebly. Die eenheid is skoon en netjies en goed toegerus. Die privaat boma is 'n lekker bederf. Die wildrit was heerlik en die natuurskoon pragtig. Die stort was wel 'n groot probleem. Daar is net 2 temperature. Vuurwarm en yskoud. Die swembad onderdak was ook nie baie warm nie. Dit sal ook lekker gewees as daar 'n winkel sou wees aangesien dit ver van die dorp is. Verder geen klagtes.

Jan S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S

Die verblyf en verskeidenheid aktiwitiete was uitstekend.

Die akkommodasie is absoluut waarde vir geld. Die swembaddens, lapa en speelterrein van die kinders is goed versorg. Die wildsrit is 'n moet met elke besoek. Die rustige omgewing en natuur is 'n belewenis wat spoedig herhaal gaan word.

Kevin S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin S

Baie rustige atmosfeer.

Baie rustige atmosfeer en natuurskoon.

Tracy M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy M

Lekker rustig.

Lekker rustig. Waarde vir geld.

Marieta M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta M

Wonderlik en baie ontspannend gewees.

Die omgewing is skoon en netjies. Die natuurskoon word raak gesien en die wilde diere het die aandag van die alledaagse lewe afgetrek. 'n Baie ontspannende plek en rustig.

Erina B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erina B

We were far from other people, no noise after 21:00 and very friendly people.

We were far from other people, no noise after 21:00 and very friendly people. I have recommended the Manzi Maningi Private Game Lodge to one of my colleagues.

Cobus B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus B

Baie rustig.

Baie rustige bosveld atmosfeer, nie te ver van die stad af nie.

Gerrit G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit G

Skoon en netjies, alles wat jy nodig het.

Waarde vir geld. Skoon en netjiese chalets en kamp terrein. Vriendelike en behulpsame werksmense. Baie mooi natuur en wild besigtiging was goed. Swembaddens baie skoon en ontspannings geriewe is goed.

Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Charmaine S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charmaine S

We enjoyed the stay, nice quiet environment.

Was very nice. No shop or restaurant at lodge. Water at swimming pool was clean. Nice for a getaway.

Elmarie M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Elmarie M

Remember to take towels. It is not included in the package.

See stars.

Berny M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berny M

Oord het aan alle verwagtinge voldoen, familie het wegbreek baie geniet!

Ek het hierdie vakansie vir my nabye familie bespreek as hul Kersgeskenk en was hulle verseker in hul skik met die vakansie. Ek sal verseker die oord vir enigiemand kan aanbeveel, dit was stil, rustig, netjies, skoon en wild pragtig!

Elise F - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elise F

Baie rustig. Die plek om te wees vir 'n natuurliefhebber.

Die grondpad was bietjie erg gewees maar die rustigheid en natuurlewe het daarvoor opgemaak. Geriewe baie skoon en netjies. Het gereeld kameelperde by gronddam op 'n kort afstand gesien. Personeel vriendelik en behulpsaam.

Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Chrisna F - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Chrisna F

Baie teleurstellend.

Ek het deur LekkeSlaap geboek en my bespreking was 100%. Die res van my familie het egter deur Manzi Maningi direk bespreek en Manzi Maningi het die besprekings verkeerd gehad en 'n dubbel booking gedoen. Dit is uiters onprofessioneel. Die idee was om weg te kom en te rus en dat sit jy met die stres. Hulle het die hele situasie baie sleg hanteer. Ek sal hulle nie aanbeveel nie.

Manzi Maningi se terugvoer

Hi Chrisna,

Baie jammer oor die ongerief wat saam met die bespreking gepaard gegaan het, ek het die situasie tot die beste van my vermoe hanteer. Dit was my eerste keer wat ek so iets oorkom, en het so spoedig moontlik vir hulle ander reëlings gemaak vir verblyf wat nogsteeds naby aan ons oord is. Soos genoem sal ek hulle gratis akkommodeer vir hulle volgende wegbreek en ek hoop dat julle die verskoning aanvaar en so spoedig moontlik 'n reëling met my maak vir julle gratis naweek vir 2 chalets.
Vriendelike Groete Connie van Manzi Maningi

Manzi Maningi
Roelien B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien B

Baie private chalet en ons kon lekker uitrus en ontspan.

Manzi Maningi skep die regte bosveld-atmosfeer waar mens lekker kan uitrus en die skoonheid van die natuur geniet. Ons was baie privaat omrede die chalets 'n entjie uitmekaar geleë is. Die staproetes is baie mooi en ons het baie gestap en die omgewing geniet. Die warmwaterswembad is heerlik om enige tyd van die dag te gaan swem en lekker te ontspan. Ons sal definitief weer Manzi Maningi besoek.

Charleen S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charleen S

Heerlik en rustig.

Netjies en skoon. Geen harde geraas. Blyplek van top gehalte: netjies en skoon. Sal enige tyd weer hier kom kuier.

Maryna V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryna V

Baie skoon en netjies, Alta baie behulpsaam en baie vriendelik.

Ons het heerlik gekuier saam met Alta. Die plek en omgewing is baie mooi skoon en netjies. Baie wild gesien, kan dit enige tyd aanbeveel vir almal.

Blanche C - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blanche C

Lekker rustige plekkie vir een of twee aande se verblyf.

Die grondpad is aaklig om op te ry. Die kampeerterrein is rustig waar bokkies deurloop. Die vermaakarea is lekker gesellig en die swembad (koud en warm) is mooi en naby aan als. Badkamers is netjies en mooi. Die plekkie is reg vir 'n aand of twee se verblyf. Maar die pad is aaklig en 'n motor kan lelik beskadig word!

Annerie B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Annerie B

There was a lack of security and a lack of proper management and maintenance.

Our mountain bicycles were stolen at night even though chained to a tree and they did not warn us that this has happened before at the place, the warm pool was cold and green, the entrance gate to the farm broke down and was standing open at times and there was no inventary list.

Elizabeth B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth B

Heerlik ontspanne.

Baie dankie vir die heerlike tydjie wat ons by julle kon kom ontspan het. Dit was regtig lekker ontspanne en met dié dat ons eers die kamp 14:00 hoef te verlaat, was dit regtig wonderlik, want nou was niks gejaag nie.

Belinda K - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda K

Dit was alles die moeite werd.

Ons het die naweek regtig baie geniet, dis baie rustig en net wat ons stadsjapies nodig gehad het.

Jacques R - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques R

Lekker privaat.

Dit was baie lekker. Het veral gehou van die privaatheid.

Melody J - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melody J

Ons het heerlik gebly! Baie rustig, private akkommodasie met oulike braaiplek. Alles is netjies en skoon. Heerlik!

Ons het heerlik gebly! Sal net 'n voorstel maak om dalk 'n klein kafeetjie te begin, of dalk net klein versnaperings soos lekkergoed te verkoop. Dit sal ook wonderlik wees as die kroeg-area miskien ligte etes of ontbyt bedien. Anders as dit, is die plekkie definitief die moeite werd vir 'n besoek. Ons het regtig lekker gekuier en ontspan.

Charles K - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charles K

Good, nice experience.

Please see the stars.

Emelia F - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Emelia F

Gekamp tussen Kersfees en Nuwejaar.

Kampgeriewe was baie goed, ablusie goed uitgelê en privaat.

Yolande F - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Yolande F

Pragtige plaas maar geen diens nie.

Ons is uiters teleurgesteld dat die chalets nie skoongemaak word nie. Die ontvangs wat ons gekry het was onprofessioneel. Dit was "hier's jou sleutel nr 2". Nie waar is dit, of hoe dit werk of enige ander inligting nie. Ons het nie die eienaar ontmoet nie, maar sy huis se alarm het elke aand af gegaan aaneen. Die chalets is pragtig en die braai-area was baie mooi.

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Plaas 223 Elba, Langs die R511, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA179e7cf57061ac7f72e79d670cdd66ce9f0a341b4a81f75b6d73b4615b5e9b7694c33801fb8d6cafe28306186231bdac7aa8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 69 5 1 5 Farm 223 Elba Off the R511 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -25.428321919454 27.759380375957

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang