Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marais Accommodation

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rautenbachstraat 33, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Marais Accommodation is in Fichardt Park, Bloemfontein, en bied gehalte-verblyf aan oornaggaste, sakereisigers en gesinne. Winkelsentrums, Rose Park Hospitaal en die N1 is maklik van ons af bereikbaar.

Daar is 2 eenhede - die eerste het slaapplek vir 2 gaste en die ander bied slaapplek aan 5 gaste.

Dié dubbelkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die gesinskamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed, asook 'n slaapbank vir 'n vyfde gas. Dit het 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Elke eenheid het slegs basiese geriewe soos 'n yskas, mikrogolfoond, koffie en tee. Daar is 'n TV met plaaslike kanale en DStv. Gratis WiFi ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel tydens hul verblyf.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir Marais Accommodation
Netheid
4.3/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Flurette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Rautenbachstraat 33, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Marais Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rautenbachstraat 33, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85de50e2e1f5318d4195b3bd8ef2ae2edacb87282ac2de3ab9c58ea08d4d50394aa23238288740335fa125545d37233bdcc1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 33 Rautenbach Street Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.146408062056 26.178295612335

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang