Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marakele Animal Sanctuary

Tentekamp

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Ian H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

A fantastic weekend, would like to go back soon. Warmly welcomed by Rose on our arrival, made us feel special, and went out of the way to make the weekend special. The sanctuary is clean and well-maintained. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa L
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Fabulous. Was baie besonders om saam met die leeus se geluide wakker te word en te gaan slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Belewenis. Baie lekker gewees, kan gerus aanbeveel. Baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Henk R
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2023

Vir ons, 'n unieke ervaring. Alhoewel die verkeer op die provinsiale pad steurend kan wees, het ons ons verblyf baie geniet. Ons het die venster tentflappe oopgemaak en so geslaap. Kon uit die gemak van ons bed 'n volmaan en sonsopkoms in die bosveld beleef, met leeus wie se diep pragtige gebrul ons so twee keer in die nag geselskap gehou het. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Franciska C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2022

Iets besonders om so tussen die diere te wees. Ongelooflike mooi omgewing. So lekker om diere te hoor en hul is stapafstand weg. Beveel gerus aan vir oud en jonk. Eienaar is altyd beskikbaar as jy bel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2022

Baie rustig en pragtige omgewing. Baie rustige plek en die diere is pragtig en word goed na omgesien.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton O
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2022

Iets unieks en weg van alle geraas. Marakele Animal Sanctuary is perfek om weg te kom van alles. Die safaritente is netjies en alles is daar wat jy sal nodig hê. Ek verstaan dat van sonkrag gebruik gemaak word, maar dit sal lekker wees as die yskas die dag van aankoms aangesit kan word sodat daar 'n koel plek is om vleis ens. te bêre. Die kliëntediens is ook 'n bietjie kil. Ons oorslaap was deel van 'n motorfiets toer m.a.w. daar is nie baie pakplek nie. Toe ek navraag doen of daar hout beskikbaar is vir braai op die perseel was die antwoord dat ons voor 'n sekere tyd (17:00?) ingeboek moet wees. Die gevolg is dat ons maar moes stop en hout koop om saam te karring. Die diens met aankoms deur Sydney was goed gewees.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels G
1 nag Gesin met tieners
4.0
Okt 2022

Lekker gebly. Die swembad was stukkend toe ons daar was. Dit is lekker om die wilde diere so in die aande te hoor. Verblyf was skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wilco D
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Sep 2022

Unieke wegbreek. Baie unieke wegbreek, naby aan al die diere. Opwindende ervaring vir ons kind as mens die leeus hoor brul in die nag! Definitief die moeite werd.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Riaan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2022

Baie rustig. Lekker, rustige plek waar mens lekker kan rus.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Emma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R511, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32GIIFYRT41DHhnMbpsafPgbbhf3ISAhEt5wdrp1vuIIpbRWx6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 Off the R511 Thabazimbi 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.54578616731 27.466651797295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang