Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mari-Amor Self-catering Apartments

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gamastraat 14, De Nova, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mari-Amor Self-catering Apartments is in Mosselbaai geleë en bied verblyf vir vakansiegangers, sakereisigers en mediese besoekers.

Die dubbelverdiepingwoonstelkompleks het lieflike uitsigte, en bied gaste 'n keuse van 4 woonstelle, elk met 'n kusvakansie-tema. Die woonstelle het slaapplek vir tussen 2 en 4 mense en is ingerig met gemaklike beddens. Elke woonstel het 'n privaat badkamer met 'n stort.

Al die woonstelle het oopplan-kombuise wat toegerus is met stowe en oonde, mikrogolfoond, yskaste, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met DStv, USB-laaistasies en WiFi is in elke woonstel beskikbaar.

Die kompleks bied veilige parkeerplek en het 'n toegangsbeheerde hek in die nag.

Mari-Amor Self-catering Apartments is stapafstand vanaf verskeie restaurante, supermarkte en winkels, en is 2 km vanaf Santos-strand.

Mosselbaai bied verskeie doendinge wat wissel van visvang, swem, 4x4- en bergfietsroetes, en gaste kan verskeie besienswaardighede soos die Bartholomeu Dias Maritieme Museum, Cape St Blaise-vuurtoring, die Garden Route Casino, en meer besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Sharmaine D
Saam met lewensmaat
5.0
Plesier om daar te bly. Altyd netjies en skoon.
Okt 2024
Sharmaine D
Saam met lewensmaat
5.0
10 uit 10 verblyf. Pragtig, skoon en netjies, kan niks fout vind nie. Ons reis gereeld Mosselbaai toe, sal nêrens anders bly nie. Doen julself 'n guns...
Sien meer
Jul 2023
Ailsa T
Saam met lewensmaat
5.0
Quiet and comfortable. Ideal for visits to Bay View Hospital. The apartment offered everything we needed and it was very helpful to be ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2023
Drienie H
Saam met lewensmaat
4.4
Baie netjies en ruim. Ons sal beslis teruggaan en dit hoog aanbeveel. Dis veilig en naby alles.
Apr 2023
Joy W
4.2
Will definitely be back for more! Beautiful, clean, modern and secured! Loved the location too!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Da Gamastraat 14, De Nova, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mari-Amor Self-catering Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gamastraat 14, De Nova, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZmvdxnjRbdH2ikMGIBEdNKqv8p1EMdsOKgZsNcycTYJVxsphC1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 14 Da Gama Street De Nova 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1831869 22.129933

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang