Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Marie B&B

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Provinsielaan 7, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Marie B&B is in 'n stil deel van Stellenbosch geleë en het 'n uitsig op die pragtige Jonkershoekvallei in die ooste.

Die gastehuis bied verblyf in 4 individueel versierde kamers en 1 selfsorg-eenheid. Die kamers het dubbelbeddens of enkelbeddens. Drie van die kamers deel 'n badkamer en die ander kamer het sy eie en suite-badkamer. Die selfsorg-eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 'n onderdakstoep, kombuisie en 'n badkamer.

'n Heerlike ontbyt word elke oggend in die eetarea voorgesit. Gaste is welkom om in die tuin of langs die swembad te ontspan. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste.

Dít is wat jy hier sal kry

Swembad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Johann V
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly. Waarde vir geld. Baie dankie. Dit was presies wat ons nodig gehad het. Skoon verblyf. Pragtige tuin en swembad. Baie vriendelike pe...
Sien meer
Des 2024
Estian S
5.0
Comfortable and clean. Absolutely lovely. Felt welcome and taken care of.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Engela B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly, gasvrou was baie behulpsaam en gasvry. Ons het baie lekker gebly, waardeer ons gasvrou se gasvryheid en haar moeite. Dit voel eerde...
Sien meer
Okt 2024
Jacques R
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon en goed geleë. Tannie Marie, baie dankie vir alles wat jy gedoen het om ons bly in Stellenbosch met die Stoei-toernooi lekker te maak.
Sep 2024
Bertus B
5.0
Lekker bly met die mooiste uitsig in Stellenbosch. Ek het 'n heerlike een aand verblyf gehad by Marie B&B. Die gasvrou, Marie, was baie vriendelik, be...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Martha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Provinsielaan 7, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Marie B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Provinsielaan 7, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdiZjU3ODBjLWQyMGEtNGRkZC04NzhiLWIzMDViMmM5YzAwZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 7 Provinsie Avenue Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.92933 18.88767

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345