Marigold 4
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 86 Lagoon Drive, 39 Hawaan View, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Marigold 4 is 'n stylvolle en ruim woonstel wat op die Umhlanga Rocks-promenade geleë is, net 100 m van die strand af. Dit bied slaapplek aan 4 gaste en bied 'n gerieflike kustoevlugsoord.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, elk ingerig met 'n koningingrootte-bed, en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, terwyl die tweede badkamer met 'n bad toegerus is.
Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die oopplan-leefarea bied 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV met volledige DStv, Netflix, Prime, Amazon en WiFi.
Gaste het toegang tot 'n swembad en muurbalbaan binne die kompleks. Die uitstekende ligging is perfek vir kuswandelings, strandaktiwiteite en maklike toegang tot plaaslike winkels, restaurante en geriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Liesl Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 86 Lagoon Drive, 39 Hawaan View, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 86 Lagoon Drive, 39 Hawaan View, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal