Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marilyn Mews

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Nick M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Staff friendly, hospitality on point. We really enjoyed our stay and would like to visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Comfortable, pleasant and cosy. Staying at Marilyn Mews felt like I was visiting family. The environment was pleasant and Sonja's hospitality and beautiful smile made me feel at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Breyton B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Meer as wat ons verwag het. Het baie lekker gebly, was die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
4.0
Feb 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2024

Fantasties. Baie lekker gekuier, sal definitief weer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Werner W
Kort verblyf
4.0
Jan 2024

Fine. Small rooms, priced accordingly. Breakfast should start sooner, only from 8-10, which doesn't really help if you're there for business as you're out early.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Chanelle P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Wonderlik! Ek het my sleepwa daar vergeet en die eienaar het uit sy pad gegaan om dit vir my terug te besorg. Ek was aangenaam verras!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Alles was 100%. Sonja het ons baie welkom laat voel. Sonja is baie behulpsaam en is werklik 'n bate vir Marilyn Mews. Kamer en badkamer was netjies en skoon. Bed baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie lekker gebly. Sou graag wou sien dat TV aan noodkrag gekoppel is sodat ons kan TV kyk gedurende load shedding. Een bedliggie se kragprop is oop- gevaar vir gaste. Kamer is baie kleiner as op die foto, maar andersins baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ida B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Uitstekende diens ten spyte van beurtkrag. Kos en veral koffie was uitstekend. Hulle was baie tegemoetkomend t.o.v. bagasie wat ons vir 'n paar uur daar gelaat het. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marilyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milton-weg 7A, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA409b8a17a00ab75a8f15c02b9b32dbe46931f2ebab3d52a216a8d59b7d2a2220601e2c19960746e8db074b620b6353be9831?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 7A Milton Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.9151819 18.3891878

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang