Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marina Martinique B&B

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marietha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 118

Op LekkeSlaap 15 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 118 resensies vir Marina Martinique B&B
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Gerry En Lina S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerry En Lina S

Dit was 'n voorreg om in die puik gastehuis te wees. Uitmuntende diens.

Ons het 'n heerlike 2 dae by Marine Martinique B & B gehad. Mariethe is 'n voortreflike gasvrou. Sy bied 'n uitstekende ontbyt aan haar gaste. Die netjies versorgde kamers is keurig beplan en het 'n baie mooi uitsig! Ons sal voorwaar weer daar tuisgaan.

Marina Martinique B&B se terugvoer

So 'n voorreg om mense soos julle te onthaal!

Marina Martinique B&B
Trish B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trish B

Amazing view and great hosts.

We were blown away by this gorgeous accommodation with the most incredible view of the Marina Martinique. The hosts were lovely, and we were spoilt with eggs benedict in the morning. I would highly recommend. What you see in the picture is what you get. Very impressed.

Marina Martinique B&B se terugvoer

Thank you for your great review. It was a pleasure to have you here!

Marina Martinique B&B
Alexander S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexander S

A perfect stay!

Spacious room right on the water. Very comfy bed, great bathroom, excellent hosts. Delicious breakfast. All in all a wonderful stay! Thoroughly recommended!

Marina Martinique B&B se terugvoer

Great to accommodate you at our B&B. Thank you very much.

Marina Martinique B&B
Shokath R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shokath R

Scenic, friendly, affordable.

Excellent setting. Great host.

Dirk L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk L

Gasvry, uiters netjies, besonderse uitsig op die kanaal.

Baie mooi veilige plek.

Martie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie D

Puik gasheer en gasvrou. 6-ster gehalte diens en kos gekry.

Ja, baie dankie, dit was van 6-ster gehalte gewees.

Marina Martinique B&B se terugvoer

So lekker om mense soos julle hier te ontvang. Dit maak wat ons doen lekker.

Marina Martinique B&B
Linda B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B

Die beste van die bestes, sonder twyfel.

Dit was sonder twyfel een van die heel beste oornagopsies waarvan ons nog gebruikgemaak het. Absoluut alles was perfek: die mooi uitsig, die gerief, veilige parkering, heerlike ontbyt en natuurlik die bootrit. Ons komplimenteer graag die gasvrou en gasheer op hulle uitsonderlike goeie smaak in die uitleg en versiering van die gastehuis.

Esnia B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esnia B

N Baie goeie aanbeveelde B&B.

Baie dankie dit was baie lekker om te kon bly, baie vriendelike diens en selfs 'n bootrit gekry!

Marina Martinique B&B se terugvoer

Was baie lekker om jou by die gastehuis te ontvang, Esnia.

Marina Martinique B&B
Janet Ann L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet Ann L

Leverington.

Very nice. Awesome hosts.

Marina Martinique B&B se terugvoer

Thank you very much for your kind words.

Marina Martinique B&B
Elsa C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa C

Lekker verblyf op die water.

Netjiese verblyf met lekker ontbyt.

Marina Martinique B&B se terugvoer

Dankie vir die kommentaar. Was so lekker om julle hier te ontvang.

Marina Martinique B&B
Lita O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lita O

Onverbeterlik.

Die beste vriendelikste eienaars, pragtig en werklik waarde vir geld.

Marina Martinique B&B se terugvoer

Baie dankie, mense soos julle maak dit vir ons lekker om die B&B te bedryf.

Marina Martinique B&B
Paul S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S

'n Aangename kuier.

Dit was baie lekker. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Hendrik B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B

Ons het baie lekker gebly.

Ons het baie lekker vertoef en ontbyt was aangenaam. Eienares kan kennis neem dat badkamermatjies nie skoon was nie en die wit duvet ook nie silwerskoon nie.

Tjaart C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tjaart C

Goed.

Ja, ek het lekker gebly. Daar moet 'n opsie wees waar jy minder betaal as jy nie ontbyt eet nie.

Marina Martinique B&B se terugvoer

Baie dankie. So lekker om mense soos julle hier te verwelkom. Dit maak dit vir ons baie lekker!

Marina Martinique B&B
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Nick D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick D

Uitstekende diens. Heerlik gebly. Moes vroeg ry toe pak hulle sommer 'n heerlike.

Lekker gebly dankie!

Wynand S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand S

Heerlik ontspannend.

Ons het heerlik gebly. Die gasvrou en -heer het die perfekte balans gehandhaaf tussen vriendelik en oorweldigend. Alles was in plek, en die direkte beheer en interaksie met die gasvrou was verfrissend. Alles is deur hulle self gedoen.

Marina Martinique B&B se terugvoer

Dankie vir julle wat dit vir ons lekker maak om te doen wat ons so graag 'n groter sukses van wil maak

Marina Martinique B&B
Wynand S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand S

Ontspannend en gemaklik.

Ons het heerlik gebly in die rustige kamer reg langs die kanaal.

Marina Martinique B&B se terugvoer

Dankie vir julle gawe kommentaar. Lekker om gaste soos julle te ontvang.

Marina Martinique B&B
Megan A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan A

Wonderful hosts who assisted us with a smooth check-in and information excellently communicated. The rooms at Marina Martinique B&B are spacious, well-maintained, and have lots of lovely extra touches. We had a lovely peaceful stay and a delicious breakfast.

The beds are comfy and very private and quiet. Extra touches very much appreciated. We will definitely be back!

Marina Martinique B&B se terugvoer

Thank you very much for your kind words. Was a pleasure to have you at the B&B.

Marina Martinique B&B
Johannes J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes J

Dit was baie lekker!

Goeie verblyf. Ligging is uitstekend. Lekker ontbyt. Sal vir enige iemand aanbeveel.

Marina Martinique B&B se terugvoer

Baie dankie. So lekker om jou hie te he.

Marina Martinique B&B
Maria B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria B

Beautiful place.

What an amazing place. The hosts are very hospitable, friendly and made us feel at home. Will definitely book here again.

Anél Potgieter P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anél Potgieter P

Baie lekker gebly.

Groot, ruim, pragtige uitsig en wonderlike mense.

Sanet S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet S

Ongelooflike Uitsig oor die Marine!

Heerlike 1 nag verblyf beleef hier. Vriendelike ontvangs, kraakvars skoon linne en handoeke. Die smaaklike ontbyt was ʼn verrassing en bonus! Baie dankie, Marietha!

Debre S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debre S

Kort en lekker.

Baie gemaklik, netjies en was baie "homey". Die tannie en oom was vriendelik en die brekkie was bevange! Ons was daar vir 'n aand, maar dit was rêrig lekker en die view was amazing!

Marina Martinique B&B se terugvoer

Baie dankie,
Mense soos julle maak ons werk lekker.

Marina Martinique B&B
Deidre M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre M

Absoluut op die hande gedra.

Baie baie dankie vir die omgee vir my ouers met hulle oornag by julle. Hulle het dit regtig baie geniet.

Roelien S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien S

Heerlike verblyf, rustig en veilig.

Marina Martinique B&B bied heerlike verblyf en ontbyt, en baie vriendelike diens. 'n Mens voel tuis en kan die pragtige omgewing en rustigheid geniet. Ons sal beslis weer daar tuisgaan!

Teresa A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa A

Gerief met mooi uitsig.

Het in 'n kamer oornag. Pragtige uitsig oor kanaal. Plekkie is baie netjies en skoon en veilig met 'n badkamer wat aangepas is vir enige persoon insluitend gestremdes. Rolstoelvriendelike ingang. Baie vriendelike verwelkoming ontvang. Ontbyt was ook lekker en eet- en onthaalarea mooi met gidse en pamflette wat help om area te verken. Baie dankie.

Johan B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Rustige kalmerende atmosfeer met vriendelike ontvangs en aangename verblyf en ontbyt.

As dit moontlik is, sal ons weer kom en ook vriende aanbeveel om gebruik te maak van hierdie gastehuis/B&B.

Latiefa H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Latiefa H

The location is beautiful and the owners are lovely people.

There is a drought in Jeffreys Bay and there are recommended ways to save water. Please follow them as the people of Jeffreys are struggling with water. The rooms are very comfortable and the view over the Marina is beautiful and the owners are very welcoming and friendly.

Gerrit B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit B

Daar is nie genoeg woorde om te beskryf.

Dis beslis die beste plek waar ons nog ooit gebly het. Dis nou regte hartsmense wat jou dadelik tuis laat voel. So bedagsaam en nederig. Net die beste diens word gelewer. Dankie vir die lekker bootrit op die kanaal. Dit is 'n rustige atmosfeer. Ek sou dalk net voorstel om dalk die ketel in kamer te vervang en dalk net 'n klein vadoek daar neer te sit as jy dalk bietjie mors waar jy koffiemaak. Verder is daar geen fout. Vat net eie kussings saam waaraan jy gewoond is om op te slaap. Dankie, ons het baie lekker gebly, sal beslis weer kom.

Marina Martinique B&B se terugvoer

Dis so lekker om omgee gaste te onthaal. Julle maak dit wat ons doen die moeite werd. Baie dankie.

Marina Martinique B&B
Cora M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cora M

Dit was heerlik!

Hulle het soveel ekstra moeite vir ons gedoen, die kamer was netjies, groot en gerieflik. Ontbyt was heerlik. Die ligging is fantasties op die water.

Marina Martinique B&B se terugvoer

Goeiedag. So lekker om mense soos julle by ons gastehuis te ontvang. Baie dankie.

Marina Martinique B&B
Annietjie B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annietjie B

Pragtig, ruim, vars, skoon, rustig en kalm.

Marina Martinique B&B se ligging is so anders pragtig, rustig en kalm. Jy kan jou hart hoor praat wanneer jou oë die natuur en die uitsig oor die kanaal ontmoet vanaf die balkon. Marietha is 'n uitmuntende gasvrou in elke opsig van die woord. Sy het gesorg vir 'n gul ontvangs, begeleiding na ons kamer, bediening van 'n geurige ontbyt en 'n vars oggend verrassingsbootrit op die kanaal. Met ons gasvrou aan die stuur, was dit beslis vir ons 'n hoogtepunt om ons eersteklas-verblyf mee af te sluit. Hoogs aan te beveel. Beste waarde vir geld. Dankbaar vir die geleentheid.

Marina Martinique B&B se terugvoer

Dit is 'n seen om mense soos julle by ons gastehuis te ontvang. Dit maak ons harte warm klop. Baie dankie.

Marina Martinique B&B
Marthinus D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus D

Weereens 'n goeie ervaring! Verblyf is aan te beveel.

Skoon, netjiese kamer en badkamer. Veilige en gerieflike parkering. Gawe eienaars en 'n lekker ontbyt. Sal beslis weer daar oorbly.

Marina Martinique B&B se terugvoer

Mense soos julle maak dit wat ons doen so lekker. Baie dankie.

Marina Martinique B&B
Vukani C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vukani C

Ordinary outing with my wife.

Highly impressed by the beautiful views and scenery of the whole area.

Alicia H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia H

Heerlik rustig ontspannend!!

Baie heerlik B&B. Marietha is baie baie vriendelik en gee goeie advies oor eetplekke en plekke om te besoek. Baie rustig omgewing! Sal definitief weer hulle besoek.

Paul V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V

Regtig huis-weg-van-huis.

'n Baie aangename plek om te bly. Johan en Marietha is uitsekende gashere. Die gastehuis is pragtig geleë. Op die kanale van die Marina. Dit is doodstil en rustig. Die pad daarheen is maklik om te kry. Dit voel veilig genoeg dat mens heeltemal vergeet dat ons in 'n onveilige land woon. Johan en Marietja het ons selfs op 'n bootrit geneem en die Marina gewys. Hulle aanbevelings van nabygeleë restaurante was goed. So ook hulle voorstel om 'n dag na Cape St Francis te gaan. Ontbyt was nie reusagtig met 'n oorweldigende verskeidenheid nie, maar dit was genoeg en keurig berei. Ek het geen verbeteringe om voor te stel nie, behalwe miskien bietjie vars melk in die kamer om saam met die oggend/aand-tee te gaan. Ons het nie gevra nie, en is seker as ons gevra het, sou ons met liefde gekry het. Wat wel 'n baie lekker verrassing was, was die kraffie en glasies in die kamer. Beddens was gemaklik en handdoeke heerlik groot en snoesig.

Marina Martinique B&B se terugvoer

Om gaste soos die hier te ontvang maak dit wat ons doen so aangenaam. Baie dankie.

Marina Martinique B&B
Marthinus D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marthinus D

Skoon en netjies. Vriendelike ontvangs en lekker ontbyt.

Ruim, skoon en netjiese kamer met badkamer. Gawe eienaars en lekker ontbyt. Die uitsig van die balkon af op die kanaal is baie mooi. Parkering gerieflik naby kamer en veilig. Sal beslis aanbeveel.

James V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James V

'n Baie lekker, rustige wegbreeknaweek.

Dit was 'n wonderlike wegbreek met baie rustige, lekker verblyf. Die ontbyt was ook heerlik en met sorg voorberei deur die gasvrou. Spesiale dank aan Johan en Marietha, wie Maandagoggend ons ontbyt vroeër as normaal voorberei het, toe ons die oggend vroeër wou vertrek.

Zenobia V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenobia V

Dit is net altyd lekker by Marina Martinique B&B, mens voel sommer tuis met die inloopslag.

Ons kinders het dit so geniet en wil net teruggaan.

Marina Martinique B&B se terugvoer

So lekker om julle hier te he. Hoop om julle gou weer te sien. Geseende Kersfees.

Marina Martinique B&B
Leon S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Pragtige blyplek

Baie mooi eenheid met alles wat jy verwag vir 'n kort verblyf. Alles was pragtig, skoon en in werkende toestand. Ons kon nie die ontbyt inpas by ons program nie en die eienaar het vir ons 'n baie lekker ontbyt pakkie voorsien. Sterk aanbeveel.

Jomien S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jomien S

Heerlik, sal dit beslis aanbeveel.

Goed toegerus. Ideaal geleë.

Marina Martinique B&B se terugvoer

Lekker om gaste soos julle hier te hê. Dankie vir die ondersteuning

Marina Martinique B&B
Christelle S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle S

Puik

Altyd goeie plek vir lekker bly en eet!

Danie R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie R

Heerlike naweek

Die plek was baie skoon, goeie diens van die eienaar wat self die ontbyt en marina bootrit meegemaak het. Die uitsig was uit die boonste rakke en die kamers smaakvol gemeubileer.

Christelle S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle S

Repeat customers!

We go back again and again! Great service, fantastic facilities. Awesome hosts.

Lizelle D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle D

Beste gasvryheid en netheid 100%.

Een van ons lekkerste kuiers in Marina Martinique....eienaars van gastehuis is so gasvry en plek is super skoon....ontbyt in die oggende was smaakvol en die bootrit in die kanaal n groot pluspunt....Defnitief die moeite werd om weer te gaan....

Marina Martinique B&B se terugvoer

Wat 'n ongelooflike voorreg om sulke wonderlike mense hier te ontvang. Seën vir julle.

Marina Martinique B&B
Gert C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert C

Wonderbaarlik.

Het rustigheid geniet, en nabyheid van see dorpie is hemels.

Marina Martinique B&B se terugvoer

Baie dankie vir vriendelike opmerkings. So lekker om mense soos julle hier te ontvang.

Marina Martinique B&B
Jan D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Felt at home.

The personnel and owners were very friendly and made all feel welcome and at home. The location is also relaxing!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Tuis gevoel.

Die personeel en eienaars was baie vriendelik en het almal welkom en tuis laat voel. Die ligging is ook ontspannend!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Marina Martinique B&B se terugvoer

A real pleasure to have you here. Thank you for your kind remarks.

Marina Martinique B&B
Nicole D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole D

Good stay.

Wonderful location, nice resort.

Marina Martinique B&B se terugvoer

Thank you very much for your kind remarks. Was nice to have you at the B&B.

Marina Martinique B&B
Matthys S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthys S

Baie mooi omgewing. Dierbare eienaars.

Baie romantiese plek, die bootvaart was baie lekker. Lekker restaurante in die nabyheid. Veilig. Die kanaal is baie veilig om in te swem. Die water het hoë soutinhoud, so jy dryf maklik. Goeie ontbyt.

Marina Martinique B&B se terugvoer

Baie dankie.

So lekker as gaste vriende kan word.

Marina Martinique B&B
Johannes V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V

This was first class accommodation, very friendly and helpful hosts. An enjoyable breakfast every morning got the day started right.

The hosts, Johan and Marietta went out of their way to make our stay very enjoyable. The location was very peaceful and safe, a great place to relax or swim in the marina. Marina Martinique B&B is very convenient to see the sights in and around Jeffery's Bay with a great selection of very good restaurants in close proximity. We left not only having had a great time but having made new friends.

Marina Martinique B&B se terugvoer

Thank you very much for your kind revue. Your stay blessed us tremendously. Kind regards, Johan & Marietha

Marina Martinique B&B
Suretha K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suretha K

Verfrissende, veilige, perfekte, rustige verblyf.

Baie dankie aan die vriendelike eienaars wat ons spasie gegee het en tog 'n fantastiese en behulpsame diens gelewer het. Die verskeidenheid wat mens kan doen kan beslis aanbeveel word.

Marina Martinique B&B se terugvoer

Mense soos julle maak wat ons doen, vir ons baie lekker.

Marina Martinique B&B
Cheryl S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl S

This is a must stop over on your way to Cape Town.

Thank you for this beautiful accommodation. We loved our stay and were sad to leave. The room was neat and clean and the breakfast was outstanding.

Marina Martinique B&B se terugvoer

Thank you for your kind remarks. Makes us happy to cater for people like you.

Marina Martinique B&B
Louwallen V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwallen V

Sal definitief teruggaan!

Die heel mooiste deel van Jeffreysbaai!

Marina Martinique B&B se terugvoer

Baie dankie. Maak ons harte warm klop.

Marina Martinique B&B
Yolandie B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie B

Fantasties.

Goeie ligging en vreeslike gasvry. Sal aanbeveel vir enigiemand!

Marina Martinique B&B se terugvoer

Baie dankie. Mense soos julle maak ons werk lekker!

Marina Martinique B&B
Ben V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V

Baie goeie en veilige verblyf.

Die kamers is uitstekend en netjies. Dit het 'n mooi uitsig oor die waterkanale en jy kan die see hoor en ruik. Die ontbyt is iets om na uit te sien. Die gasvrou is baie vriendlik en behulpsaam veral om 'n boot te reël om ons na die restaurant te vervoer en terug te bring na die ete.

Megan S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan S

Fantasties, baie rustige atmosfeer.

Dankie vir die uitstekende diens, dit was lieflik.

Marina Martinique B&B se terugvoer

Baie dankie. Dit was wonderlik om julle hier te bederf.

Marina Martinique B&B
Ina S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina S

Puik. Skoon en netjies.

Die kamers is groot en gerieflik met 'n balkon wat uitkyk op die kanaal. Ontbyt was voldoende. Net jammer die Kyknet TV kanaal was nie beskikbaar nie.

Gerhard S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S

Uiters ruim, skoon en netjies met pragtige uitsig.

Ons het die tyd baie geniet.. Vriendelike eienaars. Uiters ruim, skoon en netjies. Pragtige uitsig. Dis net jammer ons kon nie langer bly nie.

Piet B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet B

Pragtige omgewing.

Ons het baie lekker gebly, die omgewing is pragtig en die akkommodasie uitstekend.

Marina Martinique B&B se terugvoer

Beste Ben,

Baie dankie, dit was lekker om julle hier te ontvang.

Seënwense,
Marina Martinique B&B

Marina Martinique B&B
Retief S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retief S

Absoluut puik.

Die plek is puik. Vriendelike mense en great ontbyte. Beste gastehuis wat el al gebly het. Hoogs aan te beveel. Netjies en klinies skoon. Veilig met besondere uitsig.

Marina Martinique B&B se terugvoer

Baie dankie. Waardeer jou inset.

Marina Martinique B&B
Hennie P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie P

Ongelooflik mooi.

Wat 'n aangename verblyfplek. Marietha en Johan was baie gasvry en ons het ons hart op die plek verloor. Ons sal beslis terugkom.

Marina Martinique B&B se terugvoer

Baie dankie. Sien uit na julle volgende kuier.

Marina Martinique B&B
Andre O - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O

Uitstekend, veilg en gasvry.

Hierdie is 'n uitstekende verblyf vir almal, waarde vir geld en was persoonlik verwelkom. Die kamers is warm en vol liefde, en sal die verblyf aan almal aanbeveel.

Marina Martinique B&B se terugvoer

Baie dankie vir die goeie kommentaar.

Om mense soos julle hier te ontvang, maak dit wat ons doen die moeite werd.

Vriendelike groete,

Johan.

Marina Martinique B&B
Claudius B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudius B

Wonderlike gasheer!

Baie dankie vir al die hulp met bagasie, en die moeite! Die eenheid is baie goed geleë en ingerig.

Charmaine J - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine J

Fantasties.

Als was perfek. Kon nie vir beter vra nie. Gasvrou is wonderlik, ontbyt heerlik, kamers baie gerieflik en uitsig als wat 'n mens voor kan vra! Kan definitief Marina Martinique B&B aanbeveel.

Marina Martinique B&B se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, on waardeer dit.

Marina Martinique B&B
Trevor B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor B

Gerieflik en rustig.

Baie gerieflike, rustig en veilige omgewing. Baie vriendelik ontvang deur gasvrou. Heerlike ontbyt. Regtig niks wat kortkom in 'n baie ruim kamer.

J C (tam) M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
J C (tam) M

Ons het tuis gevoel en kan dit aanbeveel.

Sien sterre.

Marina Martinique B&B se terugvoer

Baie dankie vir vriendelike verslag. Mense soos julle maak wat ons doen lekker.

Groete,

Marietha.

Marina Martinique B&B
Sanette V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette V

Fantasties.

Ligging uitstekend. Vriendelike ontvangs en diens. Baie netjies. Definitief aanbeveelbaar.

Leonie P - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie P

Baie lekker gebly en ontbyt was heerlik.

Ons het verlede jaar ook by Marina Martinique tuisgegaan. Dit is beslis die skoonste en lekkerste plek in Jeffreysbaai om tuis te gaan. Ons sal dit nie eens oorweeg om by enige ander plek te bespreek. Ons was soos voorheen hartlik ontvang en alles was gereed vir ons aankoms.

Marina Martinique B&B se terugvoer

Beste Gert en Leonie,

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Om gaste soos julle hier te ontvang, maak dit wat ons doen so bevredigend. Sal lekker wees om julle weer te sien.

Mooi wense,
Marietha.

Marina Martinique B&B
Cathrina G - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathrina G

Asemrowend!

Wat 'n besonderse plek. Ruim kamers baie netjies en skoon. 5 Ster-diens, geriewe en ontbyt. Fantastiese bed veral vir uitgeputte lywe wat met motorfiets toer. Baie vriendelike gasvrou wat die ekstra tree stap om mens tuis te laat voel. Spesiale bootjie wat jou optel vir aandete. Alles was meer as puik. Baie dankie julle sien ons definitief weer.

Marina Martinique B&B se terugvoer

Beste Francois en Juanette,
Om mense soos julle hier te ontvang, maak ons werkie lekker.
Veilig ry,
Marietha.

Marina Martinique B&B
Monica R - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monica R

Skoon, baie gerieflik en stil.

Baie vriendelike ontvangs met heerlike, gerieflike en stil kamer. Die eienaars gaan uit hulle pad om alle versoeke (soos 'n vroeë ontbyt en 'n fles vars gebroude koffie vir die pad!) te huldig.

Nicoleen H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicoleen H

Friendly, spacious and the owners are very concerned about customer's comfort.

Owner run friendly and very accommodating if you notify them of delays and special needs.

Marina Martinique B&B se terugvoer

Thank you for your kind remarks.

Having guests like you here, makes what we do enjoyable.

Kind regards,

Marietha.

Marina Martinique B&B
Fanus R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanus R

Baie lekker!

Ideale oornagplek met rus en vrede, ideaal om Astonbaai en Jeffreysbaai te ontdek.

Marina Martinique B&B se terugvoer

Baie dankie vir goeie skrywe. Lekker om mense soos julle te ontvang-maak dit wat ons doen die moeite werd.
Seen vir nuwe jaar.

Marina Martinique B&B
Karen R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen R

Dit was baie stil. Het heerlik geslaap.

Ons het heerlik gebly. Die verblyf en diens puik!

Koot S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koot S

Absoluut wonderlik

Alles omtrent die plek was uit die boonste rakke. Daar was baie moeite gedoen om 'n luukse voorkoms aan elke kamer te gee. Kwaliteit van die bed en ander geriewe baie goed. Die ontbyt was baie goed en die gasvrou besonder gasvry en vriendelik.

Marina Martinique B&B se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike kommentaar. Deur mense soos julle te ontvang, maar die werkie regtig lekker!

Marina Martinique B&B
Marian S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marian S

Pragtig so by die water met baie mooi kamers.

Baie vriendelik ontvang. Buitelandse gaste 'n bietjie geskok deur die informele nedersetting net voor jy by die luukse van Martinique kom. Niks wat die gasvrou hieraan kan doen nie, 'n werklikheid van ons lewe hier. Baie mooi ruim kamers met heerlik balkon waar jy rustig kan sit en die wêreld bekyk. Uitstekende ontbyt.

Patrick H - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick H

Bekostigbare verblyf van uitstaande gehalte.

'n Absolute fees om hier te oornag. Netjies met vriendelike gasheer en gasvrou. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Rianto V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rianto V

Baie vriendelike mense wat die ondernemings eerstehands bedryf.

Baie vriendelike mense wat die ondernemings eerstehands bedryf, baie goed, baie skoon, kos is goed.

Piet V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V

Uitstekend.

Kyk net na die opsomming. 'n Plek en sy eienaars kan of kan nie. Einde van die storie! Uitstekend.

Leonie P - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie P

Ons is hartlik ontvang. Dis baie skoon en netjies. Kon geen fout vind nie.

Ons het 3 nagte oorgeslaap. Dit is absoluut die beste en skoonste plek. Ontbyt was heerlik en ons sal dit hoogs aanbeveel.

Marina Martinique B&B se terugvoer

Beste Leonie,
Baie dankie vir die vriendelike meedeling. Mense soos julle maak wat ons doen lekker.
Groete,
Marietha.

Marina Martinique B&B
Dewald R - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald R

Baie aangenaam.

Baie netjies en besonderse gawe mense. Sal enige tyd Marina Martinque B&B aanbeveel.

Juliana C - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana C

Baie goeie diens ontvang.

Baie baie dankie vir die puik diens wat ons ontvang het. Dit word opreg waardeer.

Elmarie R - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie R

Baie lekker en rustig met heerlike ontbyt.

Sien die sterre.

Morne P - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morne P

Lekker stil en ruim en baie goed geleë.

Lekker stil en ruim en baie goed geleë.

Ac Adams M - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ac Adams M

Slaaplek was uitstekend!

Sien asb. die sterre.

Danie D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D

Awesome en skoon verblyf.

Het die aand eers na 22:00 daar aangekom. Die eienaars van die plek was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Baie lekker gebly. Mooi uitsig en lekker cozy kamers. Sal enige tyd weer teruggaan om daar te gaan bly. Baie lekker ontbyt gekry. 10/10 vir dié blyplek. Awesome mense!

Leon F - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon F

Puik diens, baie aangename vriendelike verblyf.

Baie goeie waarde vir geld. Vriendelike aangename gasheer in 'n baie netjiese, skoon, ruim verblyf met groot ontbyt ingesluit. Ek sal beslis weer van die verblyf gebruik maak, net soos Ek weer van LekkeSlaap sal gebruik maak. Dis lekker om met professionele mense te werk.

Deon B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon B

Lieflike ruim kamer en badkamer.

Gasvryheid en ontbyt uit die boonste rakke.

Marliese S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marliese S

Ek is MAL oor hierdie plekkie. Sal definitief weer hier bly!

Dit was vreeslik lekker om by Marina Martinique B&B te bly. Die eienaars is baie gasvry en vriendelik. Beveel dit beslis aan!

Iris L - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iris L

Wonderful hospitality. Peaceful and restorative. Lovely, safe environment.

Excellent breakfast. Peaceful and restorative in clean, comfortable rooms. Beautiful, safe environment.

Stanley F - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stanley F

Baie goeie waarde vir geld!

Sien die sterre hieronder.

Johan L - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Aangenaam!

Aangename en vriendelike diens. Baie behulpsaam selfs met goeie inligting aangaande die rede vir ons besoek aan Jeffreysbaai.

Karen G - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen G

Great place, great value for money

Lovely stay on the marina, beautiful view from room, wish it was for longer.

Min B - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Min B

Baie rustig.

Die verblyf was baie rustig en stil. Ons het baie veilig gevoel, net jammer oor die area waardeur mens moet ry om daar uit te kom.

Marina J - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina J

Lieflike omgewing en luukse verblyf, werklik waarde vir geld.

Die B&B is in 'n pragtige en veilige omgewing geleë. Die kamer en badkamer was luuks, lekker ruim en baie netjies en skoon. Die prys het 'n heerlike ontbyt ingesluit. Uitstekende waarde vir geld! Ek het op 'n stadium verdwaal en gebel vir aanwysings, Esti Greyling het my selfs terug gebel nadat ons afgesny is. Ek kan met vrymoedigheid Marina Martinique B&B vir enige iemand aanbeveel.

Bernadette K - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette K

Uitstekend!

Het dit baie geniet! Baie goeie uitsig gehad! Lekker groot kamer!

Daniel G - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel G

Baie aangenaam!

'n Netjiese plek en vriendelike mense!

Irene F - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene F

Was aangenaam en gasvry, lekker rustig en baie netjies. Baie vriendelike gasvrou!

Sal weer daarheen gaan en sal dit vir enige iemand aanbeveel wat net rustig vir 'n dag of twee wil wegbreek van al die geraas!

Susan P - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan P

Baie aangenaam en werklik waarde vir geld!

Die vriendelikste en gasvryste egpaar wat Afrikaans praat! Sal dit beslis aanbeveel vir ander gaste. 'n Fantastiese kamer met pragtige uitsig en heerlike ontbyt.

Chande B - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chande B

Die verblyf was idilies en die sekuriteit was indrukwekkend!

Die verblyf was idillies en die sekuriteit was indrukwekkend. Dat mens nog 'n plek in Suid-Afrika kon vind waar jy veilig is, was inderdaad 'n groot plus. Ons sal dit definitief aanbeveel!

William B - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William B

Fantasties.

Die gastehuis en diens is uitmuntende waarde vir geld. Ons sal beslis 'n volgende keer weer van hulle gebruik maak indien plek beskikbaar sou wees. Ons verslagkaart dui aan 9/10. Sterkte!

Gras K - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gras K

Aangename verblyf!

Ons verblyf by Marina Martinique was baie spesiaal, die ontvangs was baie hartlik. Ons kamers heerlik ruim, baie skoon en netjies. Ek kan die verblyf aanbeveel, veral as jy van 'n bietjie rustigheid hou.

Marleen J - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marleen J

Baie aangenaam. Marietha en haar man is dierbare mense!

Die enigste gemis was die fasiliteit om self ietsie voor te berei. Omdat ons as gesin 'n week daar was wou ons nie heeltyd uiteet nie en soms self iets voorberei. Ek dink ons kon seker die gastehuis se eie kombuis gebruik, maar dit het "awkward" gevoel. Dit is 'n B&B en nie selfsorg nie moet ek egter in gedagte hou!!!

Magdel D - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magdel D

Rustig met 'n pragtige uitsig!

Pragtige uitsig, rustig en baie netjies. Die gasvrou was baie aangenaam en behulpsaam, selfs 'n kampkot is vir ons uitgesit. Alles wat mens nodig het, is hier!

Toi W - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Toi W

Verblyf was aangenaam en persoonlike aandag word aan gaste gegee.

Sien die sterre hieronder.

Amanda B - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda B

Enjoyed every minute of our stay

Excellent setting and enjoyed every second of our time at Marina Martinique B&B.

Stuart S - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stuart S

Very quiet and owners very friendly. Thank you!

We thoroughly enjoyed our 6-night stay at Marina Martinique and were glad to meet Marietta and her family. They made us feel very much "at home" and their service was excellent. We will gladly refer friends and family to this B&B.

Leandra R - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra R

Puik!

'n Lieflike, veilige plek. Baie gasvry en aangename mense. Sal definitief weer daar gaan bly ...

Dave M - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave M

Great location.

Warm, welcome and friendly B&B.

John G - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John G

Luuks, ruim, rustig en veilig!

Johan en Marietha is absoluut gasvry en professioneel!

Sonia N - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia N

Absolutely fabulous.

Please dont increase your accommodation price...it's good to know there are affordable and lovely places to choose from. Thank you for that. Will be using you again for my next trip to Stanford. Thank you to Marietha @ Marina Martinique B&B!

Melony P - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melony P

It was great!

It was the best place ever.

Ray N - Feb 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ray N

A very pleasant surprise.

We were very pleasantly surprised at the beautiful surroundings of Marina Martinique, as it was our first visit to that area. The accommodation was exceptional!

Ansie S - Aug 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie S

A really awesome place to stay,with personal attention. Warm and friendly service.

Beautiful surroundings, very neat and clean-highly recommendable.

Leon V - Nov 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon V

Very neat

A comfortable place in a unique setting.

Dorinda S - Feb 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorinda S

ALL ROUND EXCELLENT EXPERIENCE.

I will deffinitely recommend Marina Martinique to friends, cannot fault them on anything

Minette N - Jan 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette N

Fabulous experience, wonderful location, very peaceful, lovely friendly hosts...what more

Highly recommended

Ailsa L - Mrt 2011
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ailsa L

We had a wonderful stay, it is a lovely stay,

It is a lovely place and we really enjoyed staying there . The location is wonderful and the hosts were most hospitable and friendly.

Pierre R - Jan 2011
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pierre R

Excellent customer service!

Breakfast menu is limited. Blankets should be replaced with a duvet.Install blinds in front of window and sliding door.

Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tobago-singel 972, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRmYzA1YzQ0LTYwNWQtNDhhYi05NDA1LTExOWU4N2M2NjVjMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 118 5 1 5 972 Tobago Crescent Marina Martinique 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.076259781459 24.913102984428
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang