Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Marina Sands U17

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina Sands 17, Dolfyn-rylaan, Marina Martinique, Astonbaai, 0655, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Marina Sands U17 is ’n selfsorgwoonstel in ’n veilige kompleks in Marina Martinique in Jeffreysbaai. Hierdie kompleks is 200 m vanaf die strand en is naby restaurante in die area.

Hierdie woonstel bied lieflike uitsigte oor die see en kanaal en bied verblyf aan 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het ’n stort, bad, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus met toebehore om maaltye voor te berei, asook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die aangrensende leefarea het ’n TV met sekere DStv-kanale, Netflix en Showmax. Die leefarea lei na ’n dek met sonstoele en ’n gasbraai is. Die balkon, hoofslaapkamer en sitarea het uitsigte oor die kanaal, see en marina, en die tweede slaapkamer front na die duine.

Daar is 3 restaurante en 'n waterpark vir kinders in die marina.

WiFi is op versoek beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Darryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Marina Sands 17, Dolfyn-rylaan, Marina Martinique, Astonbaai, 0655, Oos-Kaap
  • Gaste dink Marina Sands U17 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina Sands 17, Dolfyn-rylaan, Marina Martinique, Astonbaai, 0655, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8442c1d9960ba2796e3c65ffc07bc374f5424e0d22e5095a6db19f3b0e9d8874734dd549dc2bd0c0e69bcfce4eeb4fdd404f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 17 Marina Sands, Dolphin Drive Marina Martinique 0655 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.077973272264 24.918884955485

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011