Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Maritza Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grey-straat 1, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Maritza Guest House is 'n gastehuis met basiese selfsorggeriewe in Carnarvon in die Noord-Kaap. Vyf kamers met en suite-badkamers en privaat ingange is beskikbaar in hierdie Victoriaanse huis.

Elke kamer is toegerus met enkelbeddens of enkel- en dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer. Verder het elke eenheid 'n vrieskas/yskas, koffie- en teemaakgeriewe, basiese selfsorgtoebehore, elektriese komberse en 'n TV met sekere DStv-kanale. Drie uit die 5 kamers het lugversorging. Verwarmers is beskikbaar as die winterkoue byt en handdoeke, skoon linne en stortjel word voorsien. Vir gaste wat 'n volledige ontbyt verlang is daar lieflike restaurante in die dorp.

Gaste is welkom om gebruik te maak van die braaiplek. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 227 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Helenamoses136@gmail.com M
5.0
Rustig, veilig en skoon. Ja, ek het lekker gebly, die gasvrou en familie was baie gaaf en behulpsaam met goed wat ek mee gesukkel het.
Feb 2025
Joanita L
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Dit was heerlik rustig en lugversorger het baie gehelp. Gawe eienares!
Jan 2025
Marelize T
Gesin met klein kinders
5.0
A touch of nostalgia with a gollop of love. Maree welcomed us to our overnight stay with such warmth and made us feel at home immediate...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Annamarie L
Saam met lewensmaat
4.6
Okay. Ons het lekker gerus, die bed is baie gemaklik.
Mrt 2025
Hannetjie K
Saam met lewensmaat
4.6
Netjiese plek. Het lekker gebly. Slegs oorgeslaap. Was baie vriendelik verwelkom.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 227

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Grey-straat 1, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Gaste dink Maritza Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grey-straat 1, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ5ZmNiOGE3LTIxZDMtNGJlNS04ZTE4LTcyOWY3YTc4YzU2Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 227 5 1 5 1 Grey Street Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.969367563954 22.129693734918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011