Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marlé Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Fraser- en Collin-straat, Albemarle, Germiston, 1401, Gauteng
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Marlé Lodge is 'n gerieflike, veilige B&B in Germiston en is 5 minute se ry van Alrode, Wadeville, Rosherville, Industry West, Triangle en die Rand Lughawe af, en net 15 minute vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Marlé Lodge is 100 m van die N3 af en bied maklike toegang tot al die hoofpaaie in en om Gauteng.

Dié lodge beskik oor 11 dubbel en suite-kamers wat elkeen volgens 'n Afrika-tema versier is. Daar is 2 kamers met 'n deurgang wat ideaal is vir gesinne. Elke kamer het 'n TV met 'n smart box, Netflix, ShowMax, YouTube en RedbullTV. Daar is beperkte DStv. Rook is streng verbode in al die kamers, maar daar is wel rookplekkies buite.

Marlé Lodge het 2 braaiplekke vir gaste wat verkies om hul eie maaltye voor te berei.

Al die kamers en buiteareas beskik oor gratis WiFi.

Gaste kan van die kroeg op die perseel gebruik maak en die sonsondergange van die stoep af aanskou.

Daar is 'n vulstasie, geriefswinkel, Wimpy en 'n Absa, FNB Standardbank OTM binne loopafstand van die Gastehuis af. Daar is ook verskeie winkels en restaurante nabygeleë.

Veilige parkeerplek binne die perseel is beskikbaar asook 24 uur-sekuriteit.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Anre W
5.0
Gemaklik en veilig. Baie vriendelik verwelkom en lekker gebly.
Des 2024
Suzan R
5.0
Home away from home. I enjoyed my stay with the friendly staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Kobus S
5.0
A home away from home. Ja, verblyf was uitstekend, diens was puik. Sal enige tyd weer van fasiliteite gebruik maak.
Feb 2024
Jaco V
Saam met lewensmaat
5.0
Die beste! Bang as ek kommentaar lewer, is dit vol bespreek as ek weer verblyf soek. Beste!
Jul 2023
Lida O
Gesin met tieners
5.0
Ontspannend. Baie vriendelike diens, netjiese skoon fasiliteite.
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Hoek van Fraser- en Collin-straat, Albemarle, Germiston, 1401, Gauteng
  • Gaste dink Marlé Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Fraser- en Collin-straat, Albemarle, Germiston, 1401, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6018a8de0df1753890c97ea038c3aa75b961245476605de27628b724f8ffcb5a822fa0a2a0de9d56dfaf337170af69f1a116?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Corner of Fraser Street and Collin Street Albemarle 1401 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.264174970388 28.147948980331

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang