Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marloth Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.4
Barbara B
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Fantasties. Lieflike akkommodasie, lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Marloth Cottage
Hi Barbara Ons is baie bly julle het julle tyd in Marloth geniet. Hoop ons sien julle gou weer.

Mariska O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Lekker, gerus. Dit was so lekker om daar te woon! Baie lekker en naby aan die hek. Baie dankie vir goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Marloth Cottage
Hi Barbara. Ons is baie bly julle het julle tyd in Marloth geniet. Hoop ons sien julle gou weer.

Anne-marie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Marloth Cottage is modern, netjies en goed ingerig. Die swembad is 'n groot bonus. Marloth Cottage was baie gerieflik en ons het sommer lekker ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Marloth Cottage
Hi Anne-Marie. Ons is baie bly julle het julle tyd in Marloth geniet. Hoop ons sien julle gou weer.

H V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

We really enjoyed our stay. Marloth Cottage is neat and has everything one needs. Marloth Cottage is netjies en gerieflik omdat dit naby die hek is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Marloth Cottage
Hi, we are glad you enjoyed your stay. Hope we see you again soon.

Philip D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Fantasties. Ons het lekker gebly. Die kombuis was goed toegerus en alles het gewerk. Alles was skoon en netjies, en die braai-area was lekker groot en gerieflik. Die swembad het ook welkome lafenis gebied!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trellidor - Victor B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

Netjies en skoon. Sal julle weer gebruik, plek is netjies en skoon. Baie mooi kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika G
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Okt 2023

Baie lekker gebly. Alles was baie netjies en skoon. Die WiFi was puik en ons het baie lekker daar gekuier. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan R
Kort verblyf
4.6
Okt 2023

Rus vir jou siel. Rustige aande om die vuur, nagapie kom vir 'n vinnige besoek terwyl jy jou verlustig aan die naggeluide. So wonderlik om die diere amper op jou stoep kos te gee, die kameelperd wat vroeg oggend kom totsiens sê en die wildebeeste wat uitbundig aan gehardloop kom om saam ontbyt te kom eet. Bonus die swembad om in af te koel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2023

Fantastic It was one amazing experience!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine J
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2023

It was lovely. Beautiful cottage, comfortable. Thank you to the helpful staff. The animals visiting us there was extra special.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erdvarkstraat 4306, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d070b742f6917f783cbcd442788f15809c592f0ee37eb6de028447817fe6515a27a20a3c35828d63813f65c318f37b717fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 4306 Erdvark Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.361885 31.8066254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang