Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fever Tree

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandstraat 3364, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Fever Tree is 'n dubbelverdiepinghuis wat in die ongerepte bosveld naby die suidpunt van die Krugerwildtuin in Marlothpark geleë is. Die huis grens aan parkgrond en is 150 m van die KNP-heining af. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek of vir vriende wat wil wegbreek van die besige stadslewe.

Die huis bestaan uit 5 gerieflik gemeubileerde slaapkamers. Die slaapkamers is toegerus met óf 'n koningingrootte-bed óf 'n solderkamer met enkelbeddens. Die badkamers is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die huis beskik ook oor 'n volledig toegeruste kombuis en 'n ruim leefarea. Die kombuis is toegerus met 'n gas- en elektriese stoof, breekware, eetgerei, yskas-vrieskas, diepvrieskas, mikrogolfoond en ketel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die huis beskik oor 'n lieflike houtdek, perfek vir ontspanning, saam met 'n plonspoel wat deur gaste gevul kan word soos nodig en 'n braai-area wat asemrowende uitsigte oor die bosveld bied. Wild soos koedoes, sebras, kameelperde, bobbejane en verskeie voëlspesies loop vrylik rond. Marloth Park is die tuiste van vier van die Groot 5, olifante uitgesluit, maar hulle word dikwels in die nabygeleë Krokodilrivier gesien. Die geluide van olifant, seekoei, leeu en hiëna kan vanuit die huis gehoor word, terwyl renosters, buffels, leeus en luiperds in die Lionspruit-reservaat gevind word.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 5 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Andre V
Gesin met klein kinders
5.0
I will go back and stay a week; that's how nice it was. Nice, clean, quiet, and lots of animals around.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Marinda U
Saam met vriende
5.0
Baie lekker verblyf. Ons het baie lekker gebly.
Aug 2024
Belinda C
5.0
Lekker gebly, baie diere besoeke, goeie ligging en voorwaar vriendelike mense. Lekker gebly, baie diere besoeke, goeie ligging en voorwaar vriendelike...
Sien meer
Apr 2024
Gert V
Saam met vriende
4.8
Heerlik gekuier en gebly met geen probleme. Baie lekker, alles goed.
Jul 2024
Elzette P
4.6
Goed gelee op die stoep van die wildtuin. Ons het lekker gebly. Alles wat mens nodig het, is in die huis en Nellie het vir seker gemaak ons bly ingeli...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Cobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Elandstraat 3364, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Fever Tree het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandstraat 3364, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1aad86e9db23bedf2dab714c5231bcd438834d170b8c8f4293934d8efbe83ba13ca869728fe3b29441f3c3c76be4acec8be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 10) 66 5 1 5 3364 Eland Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.341764852927 31.809263152525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang