Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marloth Sanbonani

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Tokkie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie pragtig onderhou. Baie diere. Rustige omgewing. Ons kom weer! Dra ons dank aan die eienaar van hierdie woning oor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Marloth Sanbonani
Dankie vir die terugvoering. Groete

Anette B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2023

Natuur op sy beste. Lekker gerus by Marloth Sanbonani. Ons het ons kuier by Marloth Sanbonani baie geniet. Die daaglikse besoekers uit die natuur was 'n belewenis vir die kinders. Nie elke dag wat 'n koedoe of vlakvark by jou kom kuier op jou stoep nie. Die huis is toegerus met alles wat mens nodig het. Ek sou net gehou het van 'n plekkie in die badkamer om my badhanddoek op te hang maar dis maar net persoonlike voorkeur. Mal oor die grootte van die swembad, net genoeg om lekker af te koel. Sou nice gewees het as die skadunet oor die swembad was soos op die foto's. Die swembadwater het nie baie lekker geruik nie, dalk net gereeld chloor of iets ingooi, alhoewel dit nou nie so erg was dat mens nie kon swem nie. Vir mense wat hou van eenvoud is hierdie plek perfek. Sal beslis weer hierheen kom.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Marloth Sanbonani
Dankie vir die terugvoering. Ons waardeer. Groete, Wilmari.

Aimee-lee V
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Mrt 2024

Baie mooi, maar vir wat mens betaal moet die skoonmaakdiens beter wees. Ons het baie lekker vakansie gehou by Marloth Sanbonani, maar ongelukkig was daar met die aankoms een of ander knaagdierontlasting in die kombuis, op die toonbank, in die kamers, en op die vensterbank wat eers skoongemaak moes word (ons het dit self skoongemaak). Ek vermoed dit behoort dalk aan nagapies wat iewers die huis binnekom as hy leeg staan, want daar was geen tekens van muise of rotte nie. Die res van die huis was mooi skoon behalwe die stoep wat 'n goeie vee nodig gehad het om ontslae te raak van blare en takke. Die lugversorging in die huis werk op 'n voorafbetalingsmeter, maar die eenhede hou redelik lank. Ons het R100 per lugversorger vir 3 aande gekoop en daar was nog eenhede oor aan die einde. Die huis is mooi modern binne, die meubels is mooi, die beddens is mooi oorgetrek en gemaklik om op te slaap, en die WiFi is vinnig genoeg om musiek te luister of YouTube te kyk. Let wel, die skadunet wat in die fotos oor die plonspoel is, is nie meer daar nie, so as mens in die somer in hom wil sit, sit mens ongelukkig direk in die son vir meeste van die dag. Ons het baie wild gesien van die stoep af: baie sebras, blouwildebeeste, baie vlakvarke, 'n kameelperd, ens. Die ligging naby die rivier is perfek vir besoekers wat so veel as moontlik diere wil sien. Die paaie na Marloth Sanbonani toe was ook mooi ten spyte van reën vroeër die week.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Wilmari
Marloth Sanbonani
Dankie vir die terugvoering. Ons sal kyk na die punte wat gemaak is om te verbeter. Groete

Kim B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Mrt 2023

Bush paradise. We had a lovely stay at Sanbonani. The chalet has everything you need and is set out well. I wouldn't say it can comfortably accommodate 6 adults as noted on the website though, I would say 4 adults and 2 small children. The kitchen had everything you need, a stove, microwave, big fridge and all the utensils. The rooms and bathrooms are spacious and modern and all bedding is supplied. The location is great as it is near the river and the animals come right to your patio every day. The ability to buy electricity units for the aircon is great, it's easy to do and updates immediately. There is also free wifi - always a plus. There are a few things that can be improved on: The expectation is that you wash your own dishes - which is fine, but I had to wash a lot of items before we were able to use them. The countertops and floor were also not very clean. We, unfortunately, could not swim in the pool as the chlorine level was extremely high, I believe this has been reported before. Please also take note that the geyser is switched off, so as soon as you arrive, go to switch it on at the DB board. Otherwise, it was a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Wilmari
Marloth Sanbonani
Thank you for the feedback.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Jan 2023

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lizelle V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jul 2022

Wonderlike, rustige week. Beste ondervinding met diere! Die huisie is baie oulik en gerieflik. Daar kan dalk na nuwe beddens/matrasse gekyk word. Verder was als regtig wonderlik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Wilmari
Marloth Sanbonani
Dankie vir terugvoering, Ons nuwe beddens is oppad. Groete

Andries R
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jun 2022

Baie lekker gebly! Geen badhanddoeke, skoppie was gekraak.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Wilmari
Marloth Sanbonani
Dankie vir die terugvoering. Ek sal uitvind hoekom geen badhanddoeeke gelos is nie. Jammer vir die ongerief. Groete

Doreen V
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Okt 2022

Dit was 'n lekker blyplek. Grondpaaie net 'n bietjie rof. Die aanwysings oor waar jy jou sleutel moet kry, is verwarrend. Jy kry dit nie by die hek soos gedink nie, maar vorentoe by die mall by Field Service Security groep. Dit kan meer duidelik aan kliënte gemaak word dat dit nie by die hek, wat ons gedink het die Field Service Agent by is, verkrygbaar is nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Wilmari
Marloth Sanbonani
Goeie Dag, Dankie vir die terugvoering. Ons sal kyk daarna. Groete

Marnel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Baie gerieflike plek. Alles wat mens nodig het vir 'n naweek wegbreek. Ons het baie lekker gerus en avontuur geniet in die oulike plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Marloth Sanbonani
Bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer by ons te sien.

Johan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2021

Heerlik ontspan. Baie lekker plek om te bly met al die wilde diere wat kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Marloth Sanbonani
Bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer by ons te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Wilmari Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 440

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Porcupine-straat 644, Marlothpark, Malelane, 1043, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a5b77ef4b1f3cabad0ba2151e59af083d5d4536bd0716e1aade0339348024f701be5fe9941f8d8ec96eea999e915ef673f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 644 Porcupine Street Marloth Park 1043 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.361601055562 31.760500375178

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang