Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marlyn and Dolfyn Self-catering

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kriedoringweg 13, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Marlyn and Dolfyn Self-catering bied selfsorgverblyf in Paternoster, 'n ouwêreldse vissersdorp teen die Weskus. Dié dorp is 'n gewilde toeristebestemming en die kenmerkende hemelblou water, witkalk kothuise, tradisionele vissermansargitektuur en die eindelose wit strande dra alles by tot die Mediterreense atmosfeer.

Marlyn and Dolfyn het 2 selfsorgkothuise bo-op mekaar. Marlyn is op die boonste verdieping en Dolfyn op die onderste verdieping. Elke eenheid bied romantiese verblyf aan paartjies met 'n mooi uitsig oor die see. Die strand is sowat 150 m vanaf die eenheid. Elke kothuis het 'n oopplan-uitleg, maar die toilet is apart. Die stort, bad, wasbakke, slaaparea, sitarea en kombuis is alles in een. Elke eenheid het sy eie ingeboude braai.

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 101 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Sunett G
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker, stil, rustig, skoon, goeie ligging. Die verblyf was tops!
Jul 2024
Hanlie M
Saam met lewensmaat
5.0
Ons beveel 100% vir Marlyn aan. Ons het verskriklik lekker gebly in Marlyn! Alles is netjies en skoon en baie mooi versier.
Jul 2024
Mark E
Saam met lewensmaat
5.0
Very pleasant and quiet. We had a wonderful time and the experience was great. Would recommend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Tinus V
Saam met lewensmaat
5.0
Onvergeetlike ervaring. Smaakvol en gerieflik. Ons het heerlik tuisgegaan in Marlyn en Dolfyn. Delfs spyt dat ons slegs een nag oorgebly het. Ons sal ...
Sien meer
Mrt 2024
Miriam D
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Beslis ja. Sal weer kom.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

At Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 101

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Kriedoringweg 13, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Marlyn and Dolfyn Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kriedoringweg 13, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALRy9tgxtKmcRKrmn17ineVBFMCrIZozQFH9ZP10zR7UUP6BULg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 101 5 1 5 13 Kriedoring Road Bekbaai 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.811878 17.884371

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang