Marlyn and Dolfyn Self-catering
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kriedoringweg 13, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Marlyn and Dolfyn Self-catering bied selfsorgverblyf in Paternoster, 'n ouwêreldse vissersdorp teen die Weskus. Dié dorp is 'n gewilde toeristebestemming en die kenmerkende hemelblou water, witkalk kothuise, tradisionele vissermansargitektuur en die eindelose wit strande dra alles by tot die Mediterreense atmosfeer.
Marlyn and Dolfyn het 2 selfsorgkothuise bo-op mekaar. Marlyn is op die boonste verdieping en Dolfyn op die onderste verdieping. Elke eenheid bied romantiese verblyf aan paartjies met 'n mooi uitsig oor die see. Die strand is sowat 150 m vanaf die eenheid. Elke kothuis het 'n oopplan-uitleg, maar die toilet is apart. Die stort, bad, wasbakke, slaaparea, sitarea en kombuis is alles in een. Elke eenheid het sy eie ingeboude braai.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
At Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 105
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Kriedoringweg 13, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Marlyn and Dolfyn Self-catering het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kriedoringweg 13, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang