Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maroela Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Jacoba H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Wonderlike plek. Regtig veilig, netjies lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Vriendelike ontvangs. Ligging perfek en sal definitief aanbeveel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Terrence O
1 nag
5.0
Mrt 2024

Goeie plek. Vriendelike staf. Kyk asb. na lugversorgers wat so raas regs langs N0 4.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kelly B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Vriendelikste mense wat mens dadelik tuis laat voel. Ruim kamers. Fantastiese stort. Heerlike ontbyt. Vriendelike mense, sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riaan & Michelle
Maroela Guesthouse
Baie dankie Kelly

Ishmael M
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2022

Friendly, clean and relaxing. Staff is friendly and the location is perfect for someone looking for a quiet weekend away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Temba M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

It was a very good stay. But there was a group that was very noisy, they made noise till late and woke up 05:00 to chat and laugh, it was uncomfortable for my kids/

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel J
1 nag
4.2
Aug 2021

Lekker gebly. Britz is goed vir werk, nie vakansie nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Carla V
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Nov 2021

Ontbyt was ongelooflik. Kamer was nie die kamer wat ons geboek het nie. Was aanvanklik kleiner as wat gesê was.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Melinda S
1 nag Gesin met tieners
2.4
Des 2021

Eerste keer wat ek by ’n gastehuis was waar daar geen toiletpapier in die badkamer is nie! Swak kliëntediens, antwoord nie oproepe. Geen voorsiening vir kragonderbrekings nie, geen lampe of kerse in die kamer. Geen toiletpapier in die badkamer nie! Geen seep in die badkamer nie. Slegs 2 bekers en 1 glas vir ’n gesin van 3. Stukkende waaier in die kamer.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Riaan & Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maroelaweg 22, Brits, 0250, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5eab667fa5aa721acd4f7fc5d9f812423e66b8b635143c8c87457baeca59d62a4f1ccdbd9426ab6602c85af7b37bbaeb960d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 22 Maroela Road Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.620927538013 27.786676883698

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang