Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marseilles Farm Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Lynn D
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Wonderful and relaxing. They had a problem with the water at Marseilles, so they organised for us to stay at Windsor, so the rating is for there. It was very good. Spacious and well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cilizia V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Ruim parkering, lekker groot netjiese huis, ons het tuis gevoel. Baie lekker geslaap. Sal vir seker weer hier oorslaap. Word wakker op 'n plaas dit was heerlik. Die huis is netjies en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja D
1 nag
5.0
Apr 2024

Ten minste 5 ster akkommodasie. Baie baie dankie vir die span. Die spasie, netheid, alles is silwerskoon en pragtig met 'n prentjie mooi uitsig en meer as volledig toegerus. Ons waardeer julle baie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gay B
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2024

We thoroughly enjoyed our stay at this beautiful, big farmhouse. Very enjoyable. Big farmhouse with everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucille M
Kort verblyf
4.8
Jan 2024

Gerieflik en verfrissend (al was die baie warm buite ). Ons het die 2 nagte op die plek geweldig geniet. Dit was die perfekte asemskep-geleentheid op pad terug van vakansie om net diep te kan asemhaal voor die dolle vaart van die nuwe jaar begin. Die huis is baie goed toegerus. Ons sal baie graag weer hier wil oorbly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geraldine V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Stil en rustig. 'n hele huis vir jouself. Stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anri R
1 nag
5.0
Mei 2023

Egte Karooplaas-rustigheid. Ideaal vir wegkom van die stad se gedruis. Stilte en pragtige Karoo-omgewing. Sterrehemel en lekker familietyd om die braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Uitstekend. Baie mooi en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika P
1 nag
5.0
Okt 2022

Vinnige stop. Ons het op pad van Gauteng na die Kaap een nag oorgeslaap - die ligging is baie gerieflik. Ons was 'n groep van my seun (mid twintigs), my ma (80's) en ek en my man. Ek en my man verkies enkel beddens, en ouma en kleinseun kon nie in dieselfde kamer slaap nie - die huis was perfek vir ons groep. Dankie vir die lekker rustige oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2022

Very quiet, good place to go to get away from the city. Not a lot to do except braai and go for a short walk, which could be good or bad. We had really bad loadshedding when we visited, but the guest house supplied candles, batteries and lanterns which helped a lot. Would definitely recommend for a bigger group, at least 4 people. Gets a bit lonely and quite spooky in such a big house if you're only 2 people. The customer service was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Ancha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 56

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marseilles Plaas, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIxNWMyNTcyLTUwYjItNDRhYS1hZmFkLTcwNjA3MTI3YjM4NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 8 mense 38 5 1 5 Marseilles Farm Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.355080555556 23.126180555555

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang