Martinique 44
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan 10, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 668 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Martinique 44 is 'n lieflike selfsorgwoonstel naby Thompsons Bay-strand in Ballito, KwaZulu-Natal. Dit is die ideale opsie vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie by die see.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Dié slaapkamer bied ook toegang tot 'n stoep met 'n see-uitsig in die verte. Die ander 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens en toegang tot badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. 'n Wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, gemaklike rusbanke en 'n TV met die Stay Essential DStv-pakket, asook gratis WiFi. Die skuifdeur lei na 'n stoep met 'n etenstafel, stoele, 'n houtskoolbraai en 'n uitsig oor die sonsondergang.
Alle gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad. Gaste het toegang tot 'n enkel toesluitmotorhuis en 1 aangewese parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 135
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Ocean-rylaan 10, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Shaka's Rock Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan 10, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang