Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marula Cottage

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Monika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 33 resensies vir Marula Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Gerda C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda C

Baie vriendelike gasheer en vrou.

Ja, pragtige uitsig met gerieflike kamer.

Dave N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave N

Very scenic setting, room was very nice and clean, hosts were very friendly.

See stars.

Wessel G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel G

Baie lekker en rustig.

Baie behulpsaam en gasvry.

Brenton N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brenton N

Beautiful place. Fantastic host and hostess.

Dave and Monica and their gem of a place in the Thaba mountains are really awesome. They are natural hospitality experts and their place is clean. They are friendly, with wonderful stories, and truly give space or engage with their clients. I would go back and recommend anyone to go there for a sincere and hospitable guest house stay. Our time was very short, but I recommend at least a two-day stay over. Thanks Dave and Monica! Peaceful and real.

Ferdinand H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdinand H

Stilte, rus en vrede.

Naby aan die dorp geleë maar ver genoeg om absolute stilte rus en vrede van die bosveld te kan waardeer. Baie vriendelike en behulpsame eienaars. Sal beslis weer daar gaan oorslaap.

Joe M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joe M

It was good.

The rocky road just not suitable for the car I am driving.

Salamina M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Salamina M

Dave and Monika, were very friendly, we felt at home.

Very good service, refreshing out in the bush.

Lesley V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley V

Heerlik!

Regte Bosveldervaring. Gasheer en gasvrou is super vriendelik en hulpvaardig. 'n Heerlike ontbyt.

Christiaan M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan M

Asemrowende en fantastiese bosvelduitsig.

Die diens wat ons ontvang het was baie goed en ek sal definitief weer teruggaan daarheen. Die plek is vir oud tot jink - enigiemand kan daarheen gaan. As jy uit die huis wil kom om net bietjie ’n rustige tyd te hê, is hierdie die plek vir jou.

Harold D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Harold D

Pragtig, rustig en skakel mooi in by die natuur.

Goeie diens, Monica het voor die tyd geskakel om seker te maak van my voorkeur bier, en dit was lekker koud!

Annali J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annali J

Rustig, baie geniet.

Baie vriendelik ontvang, baie gasvry en hulpvaardig heerlike ontbyt.

Marius K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marius K

Lekker met mooi uitsig!

Lekker verblyf, mooi kamers. Aandete is 'n set dinner bord kos teen R165 per persoon, 'n bietjie baie maar was lekker.

Cornelis S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelis S

Awesome.

The accommodation is wonderful. The hosts want to make you feel at home. Breakfast was fantastic and diner great. We would like to recommend this place to everyone.

Lynn T - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn T

Beautiful view and friendly owners.

The view of the mountains and the sunrise is priceless. The rooms themselves are a bit small but there is space enough in the house and on the grounds.

Thinus G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus G

‘n Ongelooflike uitsig en heerlike etes deur Monika gemaak!

Dave en Monika was gasvry, vriendelik en baie akkomoderend. Ek sal beslis weer daar gaan kuier / bly!

Betsie E - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Betsie E

Skoon, netjies en baie gerieflik.

Baie vriendelik, gasvry en gesellig, sal beslis weer gaan kuier.

Matthew B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Matthew B

Very relaxing stay.

The setting is beautiful and relaxing. The views are great. The owners are friendly and attentive. They help you feel relaxed and at ease.

Henk M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk M

Fantasies om daar te bly.

Dit was 'n baie lekker verblyf by Monica en Dave. Baie netjies die kamers en die omgewing was asemrowend mooi. In die natuur. Vriendelike mense en die ontbyt was uit die boeke. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Johan K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Vriendelik en lekker rustig gebly.

Baie vriendelike gasheer en gasvrou. Baie mooi uitsig, veral die drinkplek wat baie diere lok is noemenswaardig. Kamer skoon en netjies met mooi badkamer en stoepie wat op drinkplek uitkyk.

Nele H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nele H

Our first night in South Africa, and it was top!

Warm hosts, beautiful location, great food.

Linda B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B

Aangenaam en rustig.

Die gasvryheid waarmee 'n mens ontvang word word gekomplimenteer deur die rustige omgewing. Die een aand se oorslaap het gevoel soos 'n langnaweek.

Daniel V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel V

Everything was brilliant.

See stars.

Jansie B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jansie B

Rustig en ontspanne.

Gasheer en -vrou baie aangenaam. Kos heerlik.

Amanda V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

Ongelooflik!

Dit was ongelooflik om 2 sulke vriendelike mense te ontmoet. Ons het heerlik gekuier in die rustige atmosfeer. Die kamer was pragtig en skoon en die kos was heerlik. Ons sal beslis weer daar bespreek.

Dick D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dick D

As jy hou van stilte en die natuur is dit die plek om te bly.

Eienaars baie gasvry en laat jou baie gemaklik voel. Kos is op standaard.

Gerrie P - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie P

We had a lovely time and the hosts are the friendliest couple. What a view.

We had a lovely time. The couple was great and friendly. The view was wonderful. We will be going again just for the view.

Deon B - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Deon B

Geweldig lekker gewees. Baie mooi area, lekker rustig en stil.

Dit was waarlik 'n baie lekker tydjie daar gewees. Baie mooi en skoon, rustig en stil. Die eienaars was baie behulpsaam en vriendelik. Hulle moet egter daarna kyk om die swembad in stand te hou. Dit was vir my 'n groot trekpleister gewees om te kan swem, maar was teleurgestel omdat die swembad 'n groen skynsel gehad het en erg vol goggas was. Nadat ek die swembad behandel het met chloor kon ons die swembad geniet. Andersins, 'n baie heerlike plekkie om te kuier en sal dit definitief aanbeveel by ander.

Sarita O - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sarita O

Baie lekker, veral vir die mense wat van die natuur en bos hou.

Ek sal weer gaan. En ek sal dit aanbeveel.

Thelra S - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thelra S

Lovely owners!

Please see the ratings below.

Franco S - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franco S

Gasvry, vriendelik en pragtige woning.

Ons sal weer gebruik maak van Marula. Thanks Dave and Monica. (PS: We love the dogs and squirrel.)

Tanja M - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja M

Beautiful place surrounded by nature with amazing Hosts!

We thoroughly enjoyed our stay at Marula Cottage. The place was immaculate and loved the fact that it was surrounded by nature and the food prepared by the hosts was delicious. The hosts and dogs were friendly and made you feel very much at home. Will definitely stay here again!

Annelle M - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelle M

Afrika op se beste!!! Die uitsig is asemrowend mooi en die gasvryheid oorweldigend.

Die kos is uit die boonste rakke, die kamers stylvol gemeubileer en die vriendelikheid van die gasheer, gasvrou en twee honde laat mens baie tuis voel. Geen TV's bederf jou met net die natuur se geluide. Ek sal beslis weer daar wil gaan bly!

Andre M - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre M

Very good experience

Over all a very good experience with friendly hosts.

Vanaf
Vanaf R1 275
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 275
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 104, Doornhoek KQ 318, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc2eaba59993c0224a4a513fe61199fd41fb9be91df8fa7c806d57b79e7c801dce193360735c62be848424c1fe7ad511c00e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 275 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 6.3km off the R510 Doornhoek KQ 318 Farm Portion 104 0380 Limpopo 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -24.555254738513 27.420826256276
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang