Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Masasana's Rest

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Masasana's Rest S37, Vanaf die R536 Sabie-weg, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Masasana's Rest bied selfsorgverblyf in 'n kothuis, weggesteek tussen boorde, met die pragtige natuurskoon op die drempel. 'n Kroeg-styl eetplek is op die perseel en daar is ook verskeie restaurante 'n paar minute ver.

Elke kothuis is skoon, gerieflik en goed toegerus vir selfsorg. Dit het 'n kombuis, leefarea en ingeboude braaigeriewe.

Masasana's Rest kan gaste bystaan met besprekings vir doendinge, soos wildritte, riviervlotvaart, warmlugballonritte en ritte in mikrovliegtuie. Gaste kan die pragtige uitsigte en die rus en vrede by Masasana's Rest geniet.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Baie goed

Netheid
3.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Wat gaste dink
Joseph T
5.0
Ons het, alhoewel baie kort, lekker gekuier. Die gasvrou het tot ons redding gekom. Ons het 'n bloutjie by die aanvanklike gastehuis geloop. Ek moes i...
Sien meer
Sep 2023
Stef B
Gesin met tieners
5.0
Vriendelike diens, gasvryheid, ruim, waarde vir geld. Die ontvangs was vriendelik, slaapplek is netjies en ruim, goeie ligging, waarde vir geld.
Jul 2023
Zaira V
Gesin met tieners
5.0
Rustig, stil en veilig. Cherry was uiters professioneel en behulpsaam. Was regtig groot plesier om daar oor te slaap. Ons sal beslis weer besoek.
Apr 2023
Jadan H
Saam met vriende
4.8
Excellent. Customer service was excellent. The staff were very helpful. The chalet was very neat, tidy and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Shaikhoosain P
Gesin met klein kinders
4.8
Comfortable. Place was clean and very comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Cherri-Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Masasana's Rest S37, Vanaf die R536 Sabie-weg, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Gaste dink Masasana's Rest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Masasana's Rest S37, Vanaf die R536 Sabie-weg, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKm4FGPKxLMSKk1BsUQzSA91p3cXaCpnMwraUZo4jOg3Sg0ZtP5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 32 5 1 4 S37 Masasana's Rest Off the R536 Sabie Road 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.03767841202 31.067339806388

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang