Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maskmountain Accommodation

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Elsie Jacoba G
Lang verblyf
5.0
Aug 2024

Heerlik gebly. Heerlik gebly. Stil, rustig met die mooiste uitsig. Veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2022

Very quiet owners are very helpful. Nice and peaceful to hear lions in the morning, only a pleasure. The grounds were well maintained, don't forget the food because you cannot go wrong.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Santie
Maskmountain Accommodation
Thank you Sean.

Chris L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jun 2019

Oulik, maar onprakties. Vriendelike mense. Uitleg van die eenheid onprakties - slegs gordyn skei kamers en mure nie dakhoogte - dus badkamer nie regtig privaat. Gesukkel met stort se warm water. Een muurprop vir als - dus moet dames hare blaas in die hoek van die kombuis. Voordeur kan nie van binne sluit.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Stefan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Nov 2018

Valse bemarking van geriewe. Swembad is onbruikbaar en vuil. Geen stowwe. Als wat geadverteer word is net eenvoudig nie daar nie. Vir wat betaal word, kry jy nie waarde vir geld nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Reinette E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2017

Lekker ontspannend veral as jy Innibos besoek. Dit was baie lekker gewees. Die huisie was skoon en netjies en die uitsig vanaf die stoepie was asemrowend. 'n Mens kan sien die eienaar se motto is gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ely W
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Nov 2017

So-so. Die plek is geadverteer met volle selfsorg en daar was geen selfsorg fasiliteite beskikbaar in die eenheid nie. Daar was slegs 'n braai. Die plek is ook nie baie goed onderhou nie want baie van die items is oud en stukkend.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Santie
Maskmountain Accommodation
Baie dankie vir jou comment. Ek is baie jammer as my 4 slaper self sorg eenheid jou nie geval nie, maar wat verwag jy meer van 'n self sorg eenheid? Buiten vir die ketel, toaster, yskas, eetgerei, ens., breekware soos borde, koffie bekers, glase, slaai bak, braai gereedskap en braaier met braai pan, is die eenheid ook toegerus met 'n 2 plaat elektriese stofie (in die kas gebêre, sien foto) met potte, asook 'n elektriese braai pan, genoeg om enige gereg voor te berei, skottelgoed seep, sponsies, pot skuurder en vadoeke asook 'n skopgrafie en borsel, buiten slegs braai soos jy in jou comment noem. Die eenheid is ook toegerus met linne, komberse en handoeke, toilet papier en toilet spuitgoed. Dit sal opreg waardeer word as gaste vir jou persoonlik laat weet indien hulle iets kort kom, soos ek dit persoonlik aan die gaste genoem het.

Yolande V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jul 2017

Gerieflik. Eenheid was netjies en skoon. Ons het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
3.0
Nov 2017

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Nicolene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2016

Perfekte plekkie om net weg te breek, baie rustig. Ons nawekie by Maskmountain was baie lekker. Mense is baie vriendelik. Asook pragtige uitsig oral.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2015

Asemrowende uitsig! Het dit baie geniet, gasvrou baie gesellig, plekkie lekker knus, rustige omgewing. Sal beslis were daarheen gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Santie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf R825
R825 R330
per nag, vir 2 mense
Vanaf R825
R825 R330
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 15
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Rest 45, Nelspruit, 1213, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiZTY5MDkyLTI0Y2MtNDc1NS04MmYzLTA2M2ZlODFlMGFjMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R825 nouVanaf R330 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 No. 45 The Rest Mbombela (Nelspruit) 1213 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.525168212536 30.985207110643

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang