Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Mattanu Private Game Reserve

Wildsplaas

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Burgert E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie lekker en rustig. Top diens! Wildbesigtingsritte was uitstekend. Eienaar se plant- en dierkennis is seker van die hoogste in Suid-Afrika. Dit was 'n voorreg om deur hom op wildritte te kon deelneem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryno J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2023

Ongelooflike ervaring, vriendelike diens. Eenhede baie privaat, goed toegerus, skoon en netjies. Uitsonderlike kos en diens. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elize V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2024

Rustig en gemaklik. Ons het in die suite gebly. Lieflik en ruim, alhoewel daar geen toilet op die boonste vloer is nie, wat eintlik die hoofslaapkamer is, wat dit baie moeilik maak vir 'n persoon om in die nag op te staan. Die prys vir "full board" is redelik hoog. Oor die algemeen baie rustig en gemaklik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Lindie M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2020

Ideale wegbreek naweek om jou kop skoon te kry! Heerlike ontspanne plek, nie te ver... voel asof jy baie ver van die gejaag van die lewe af is. Ideale plek om bietjie asem te skep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jacques
Mattanu Private Game Reserve
Dankie vir die positiewe terugvoer. Ek waardeer jul ondersteuning.

Benje D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2019

Baie netjies en goeie diens. Ek dink net dit was te duur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Pieter Daniel T
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2018

Die ideale plek vir luukse "glamping". Luukse verblyf, vriendelike personeel, ongelooflike game drives.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marike C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2016

Wonderlike verblyf & gasvryheid! Mattanu Private Game Reserve bied uitstekende akkomodasie en wildritte met 'n groot verskeidenheid wild. Die personeel en eienaars is besonders gasvry & vriendelik. Dis voorwaar 'n wonderlike ervaring wat ek vir enige iemand sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 5 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 5 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mattanu Privaat Wildreservaat, Barkley-Wes, 8301, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f2c7aeaba57a2e00ca6bef56579269705a1ff910daeb2c28cb6f7481bc15a7454a1a47e4e67c6e1fc37992d9fb70aaa6fdc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 150 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Mattanu Private Game Reserve Barkley west 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -28.399225564273 24.477202557319

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345