Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Matts Rest B&B of Self Catering

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Susan R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Waarde vir geld. Dit was heerlik met lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John Henry B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Gerieflik en lekker ontbyt. Baie lekker gastehuis, vriendelike werkers, baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Diens en netheid was wonderlik. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Sep 2024

Gesellig, rustig. Verblyf was baie lekker, ek sal net aanbeveel dat hulle vuurwapen kluise in al hul woon eenhede aanbring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maganathan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Very good. Stay was very good and met our needs. Staff were extremely pleasant and willing to help.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John Henry B
1 nag
5.0
Aug 2023

Gerieflik en gemaklik. Die gasvrou was baie professioneel en behulpsaam het besluit om nog 'n paar aande te bly, die ontbyt was besonders lekker en ander werkers was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Dit was 'n baie aangename geleentheid. Die kamer was baie netjies en gereed toe ons arriveer. Ontbyt was baie lekker en die porsies was genoeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lianca V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Alhoewel ons net 1 aand oorgeslaap het, het dit aan ons verwagtinge voldoen. Gerieflik en alles wat ons nodig gehad het. Heerlike plek, veral vir groep wat saam-saam reis. Sal beslis weer hier oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizel D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Plek was baie netjies en skoon. Hulle was ook behulpsaam dat ons al teen 06:00 die oggend kon ontbyt eet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rita
Matts Rest B&B of Self Catering
Thanks to host you, Lizel. Hopefully you be back next time.

Francois O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Goed geleë en netjies. Heerlike ontbyt die oggend, so regtig aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rita Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 46

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 995
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 995
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dennis-weg 11, Hayfields, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAajKz34DYoCqHmxD3uGoeUeNU7QDWP8IKNYBFbAGy5BkEme7HIQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 11 Dennis Road Hayfields 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.636323527734 30.424536763229

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang