Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mavalanga Lodge 37 @ Elephant Point

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elephant Point Estate, Paul Kruger-hek, Hazyview, 1100, Mpumalanga
  • Vanaf R13 670 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Mavalanga Lodge 37 @ Elephant Point is aan die oewer van die Sabirivier en bied skouspelagtige uitsigte oor die ongerepte Krugerwildtuin. Hierdie villa met lugversorging is ideaal vir 'n wegbreek, en dit lei na houtdek met 'n verhitte swembad.

Dié villa bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging en 4 en suite-badkamers. Die eerste 3 slaapkamers het 'n koninggrootte-bed, terwyl die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Elke en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis lei na 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir almal om hul etes saam te geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Verder het hierdie villa 'n gimnasium vir gaste wat bietjie wil oefen. Die leefarea lei na 'n onderdakhoutdek met 'n etenstafel, gemaklike sitplek, sonstoele en 'n ingeboude braai.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 30

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Elephant Point Estate, Paul Kruger-hek, Hazyview, 1100, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 13 670
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 13 670
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elephant Point Estate, Paul Kruger-hek, Hazyview, 1100, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7219d04c468b9c61d0d24380b1747187e74af30d910a8ebb84d1f163d7213b4818ddf2fb6a986b10a262c24fb88f462e56b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R13 670 per nag (plek vir 8) Elephant Point Estate Paul Kruger Gate 1100 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.960122 31.421416

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang