Maweni Lodge
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maweni Lodge, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Maweni Lodge skuil tussen berge en is 25 km vanaf Queenstown in die Oos-Kaap geleë. Die rustigheid, uitsigte en tuisgemaakte etes is wat die meeste mense na Maweni Lodge lok. Verblyf is ideaal vir groepe of gesinne wat voëlkyk, wildkyk, stap en gemaklik visvang geniet.
Daar is 5 individuele en suite-grasdak- en klip-chalets beskikbaar, elk met slaapplek vir 2 mense en is elegant gemeubileer. Elke chalet is toegerus met TV, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Warm elektriese kombers en 'n olieverwarmer sorg vir warmte op koue winteraande. Elke chalet het sy eie privaat stoep met stoele en tafel en word daagliks gediens.
Die hooflodge-eenheid het 'n gerieflike sitkamer en eetarea, 'n groot kroeg en verwelkomende stoep asook die sprankelende swembad en uitnodigende tuin om in te ontspan.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Maweni Lodge, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maweni Lodge, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang