Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mawusi Bush Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cathy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 22 resensies vir Mawusi Bush Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Faans V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faans V

Uitstekend. Meer as wat ek verwag het.

Cathy en Rodney het my baie gasvry ontvang. Die kamer, beddegoed en handdoeke was skoon en baie netjies. Pragtige bosveldomgewing.

Mawusi Bush Lodge se terugvoer

Baie dankie

Mawusi Bush Lodge
Annelize E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize E

Baie mooi, stil en vriendelike mense.

Dis regtig waarde vir geld, baie mooi en rustig, sal enige tyd weer daar oorbly.

Mawusi Bush Lodge se terugvoer

Baie dankie.

Mawusi Bush Lodge
Alida C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida C

Alles baie mooi en netjies.

Ons het dame wat ons ontvang het gevra of braaier buite gas was. Sy het bevestiging gegee. Dit was toe nie gas nie. Gelukkig kon ons nog ry om houtskool te gaan kry. Dit is die enigste kritiek. Verder alles baie lekker en skoon.

Mawusi Bush Lodge se terugvoer

Baie dankie.

Mawusi Bush Lodge
Fred B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred B

Wat 'n wonderlike en rustige ervaring in die bos.

Ons het aanvanklik beplan om net 'n paar dae in Hoedspruit deur te bring, maar toe ek vir Mawusi Lodge raakgelees het was die besluit maklik en het ons sommer 10 dae gebly. Rod en Cathy is perfekte gashere en maak seker dat alles in orde is terwyl Mogau alles netjies hou. Die kombuis is baie goed ingerig en die lugverkoeling hou die hitte uit. Die rustige omgewing het al die spoke van 2020 verdryf, en tussen die njalas en vlakvarke by die watergat en geroep van die hiëna het 'n kalmte oor ons gespoel. Daar is ook heelwat om te doen in die omgewing en Rod kan vir julle aanbevelings en besprekings doen. Ons kan beslis Mawusi Lodge aanbeveel.

Mawusi Bush Lodge se terugvoer

Hi Fred. Thank you for the beautiful review. Cathy and I enjoyed hosting you so much. You will remain in our memories forever. We look forward to welcoming you again in the future.
Very best regards
Rodney

Mawusi Bush Lodge
Morne D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morne D

Mawusi is fantasties!

Mawusi is baie privaat en beslis waarde vir geld. Die ontvangs was baie warm! Ons het dit vreeslik baie geniet en sal beslis weer van hulle gebruik maak in die toekoms!

Mawusi Bush Lodge se terugvoer

Baie dankie.

Mawusi Bush Lodge
Xiluva M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xiluva M

It was awesome.

We enjoyed our stay with my friends and wouldn't mind to recommend friends and family to Mawusi Bush lodge. The house is clean and it feels like home away from home. The owners are nice and welcoming. Actually they are from heaven. I wouldn't mind to visit again in future. Mawusi is the best of them all.

Mawusi Bush Lodge se terugvoer

Hi Xiluva
Thank you for your wonderful review. Cathy and I really enjoyed hosting you and we hope to see you again soon.
Best regards
Rodney

Mawusi Bush Lodge
Laetitia And Des D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia And Des D

Heerlik.

Sal aanbeveel, rustig, netjies, fantasties.

Mawusi Bush Lodge se terugvoer

Hi Laetitia,
Baie dankie.
Ons is bly dat julle dit geniet het.
Groete,
Rodney and Cathy

Mawusi Bush Lodge
Frik D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik D

Geseënd in die skepping.

Die akkomodasie is puik, skoon, netjies en mooi en baie gerieflik ingerig. Die landgoed is fantasties met verskeie kleiner wildspesies wat jou kom groet. Ons het vanaf ons stoep kameelperde, blouwildebeeste, koedoes, waterbokke, steenbokkies en vlakvarke gesien. Neushoringvoëls het in die oggende op die stoep kom kuier. Dit was werklik 'n wonderlike naweek vol wonderlike ervarings in 'n pragtige plek. Ons sal enige tyd weer terugkeer.

Mawusi Bush Lodge se terugvoer

Hi Frik,

Dankie vir die wonderlke woorde. Ons is bly dat jy jou tyd met ons geniet het.
Ons sien uit om jou binnekort weer te verwelkom.

Groete,
Rod en Cathy

Mawusi Bush Lodge
Barbara N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara N

Briljant!

The Bushbabies Elite Lodge is 'n hoogs aanbeveelbaar! Cathy is 'n fantastiese gasvrou en Vivien wat ons ontvang het is goud werd vir die instansie. Die akkommodasie is baie goed toegerus en die netjieste, skoonste verblyf waarin ons nog tuisgegaan het. Hoedspruit Wildlife Estate is 'n pragtige, veilige uitbreiding met die gerief van die dorp op jou voorstop, maar die rustigheid van die mees afgeleë bestemming! Ek sal enige tyd hierdie billike verblyf met vrymoedigheid aanbeveel!

Willem I - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem I

Uitnemend tot in kleinste detail.

Gemaklike groot kamers. Goed toegeruste kombuis. Goeie fasiliteite. Rustige veilige omgewing. Gasvryheid! Definitief die moeite werd.

Mawusi Bush Lodge se terugvoer

Baie dankie. Ons is bly dat julle dit geniet het.

Mawusi Bush Lodge
Brenda D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda D

Totally guest orientated! Very good value for money.

We stayed at The Bushbabies for 3 nights & 4 days and it was still too short! Even if we had complicated arrangements, it was no problem for them. We invited friends to join us for a braai, no problem. We asked for laundry services, no problem. We had a wonderful stay! I have never come across a guest house that is so neat and fully equipped together with service with a smile and from the heart. We have previously stayed in other Hoedspruit guesthouses, but we will never stay in another guest house whenever we go back to Hoedspruit again. Rodney, Cathy & Vivienne – thank you kindly for spoiling us! It is appreciated. Totally guest orientated!

Mawusi Bush Lodge se terugvoer

Good day Brenda,

Thank you so much for this wonderful review. It was an honour to host you and a pleasure to assist in making your stay a memorable one. We look forward to seeing you again.

Very best regards.
Rod, Cathy and Viv
The Bushbabies Team

Mawusi Bush Lodge
Mirjam V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirjam V

Just one word! It was amazing! Definitely be back!

Thank you for our stay! We loved it! Definitely will be back!

Mawusi Bush Lodge se terugvoer

Thank you for your kind review. We look forward to hosting you again,

Mawusi Bush Lodge
Ronel L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel L

5-ster-akkommodasie.

'n Ware paradys. Ruim, skoon gerieflike 5-ster-verblyf. Baie vriendelike diens en klomp ekstra bederfies. Uiters toeganklik vir 'n rolstoel! Ons sal baie beslis weer daar gaan bly.

Mawusi Bush Lodge se terugvoer

Baie dankie Ronel.

Mawusi Bush Lodge
Lukie E - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukie E

Dit was baie aangename verblyf!

Vanaf die oomblik as jy daar stilhou totdat jy vertrek is dit heerlik en jy kan ten volle ontspan.

Mawusi Bush Lodge se terugvoer

Baie dankie, Lukie. Ons hoop ons sien julle weer.

Mawusi Bush Lodge
Lukie E - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukie E

Dit was voowaar heerlike verblyf!

Bushbabies is aan te beveel. Ons het een nag daar oorgebly en sal graag weer wil gaan maar sommer vir 'n week of langer. Dis skoon, met gawe mense en 'n luukse huisie in die bos!

Mawusi Bush Lodge se terugvoer

Baie dankie. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.

Mawusi Bush Lodge
Wimpie V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie V

Ongelooflik skoon en gerieflik.

Ek kan nie anders as om hierdie twee mense met hulle oornagplekkie aan te beveel nie. Baie vriendellik en baie netjies.

Pieter V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Dit was absoluut die moeite werd om daar tuis te gegaan het - waarde vir geld!

Dit was werklik lekker om by The Bushbabies bly. Wanneer mens met vakansie gaan moet jy kan uit rus en ontspan en dis presies wat ons beleef het. Om daar te bly beleef mens 'n klein stukkie van die bosveld paradys werklik iets besonders. Rodney en Cathy was werklik baie vriendelik en het ons dadelik tuis laat voel. Ek sal verseker weer daar wil bly as ons in die omgewing is. Ek gee hulle 5 ster!

Mawusi Bush Lodge se terugvoer

Baie dankie. Hoop om julle weeer te sien
Rodney, Cathy en Vivian

Mawusi Bush Lodge
Rina V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina V

Sommer net perfek.

Dit was wonderlik om so vriendelik verwelkom te word. Ons verblyf was vreeslik netjies en sommer net perfek. Sal dit vir almal aanbeveel wat bosveld toe gaan vir 'n paar dae se rustigheid.

Mawusi Bush Lodge se terugvoer

Baie dankie Rina. Ons hoop ons sien julle weer. Rodney en Cathy.

Mawusi Bush Lodge
Elsie G - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie G

Dit is die wegbreek wat ek definitief kan aanbeveel vir iemand wat streef na rustigheid en die bosveld.

Dit verdien definitief vyf sterre. Dit is ongelooflik skoon en die beste gehalte van alles kry jy daar. Ek sal die plek vir enige iemand aanbeveel wat die rustigheid van die bosveld nodig het. Jy voel sommer weer lus vir die lewe na die wegbreek.

Mawusi Bush Lodge se terugvoer

Baie dankie Elsie.
Ons hoop ons sien julle weer.
Rodney en Cathy.

Mawusi Bush Lodge
Henk H - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk H

Wonderlik.

Baie lekker gebly en sal definitief weer daar oorslaap.

Mawusi Bush Lodge se terugvoer

Baie dankie

Mawusi Bush Lodge
Arno S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno S

Baie netjies en veilige plek.

Eienaar is baie vriendelik.

Mawusi Bush Lodge se terugvoer

Baie dankie.

Cathy en Rodney

Mawusi Bush Lodge
Annari D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annari D

Die verblyf is netjies en ruim en die mense is vriendelik.

Verblyf is perfek vir 'n gesin wat 'n selfsorgvakansie wil neem, maar was ook goed vir een persoon om te gebruik. Kamers is netjies met ruim en suite-badkamers. Kombuis is ruim met alles wat benodig word en die leefarea is toegerus met 'n televisie, etenstafel, lugversorging en dakwaaier. Die mense is baie vriendelik en tegemoetkomend.

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maroelastraat 309, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf6ef62234983ca6d71260c7df115746b6cdc0bf7b61df264ee01528c461318a25e424c1ef86baf85a22a876c1fdb0d0cff9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 309 Maroela Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.347201711401 30.976569056511
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang