Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mawusi Bush Lodge

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maroelastraat 309, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Bushbabies is 'n luukse eliteselfsorg-lodge met 3 slaapkamers en slaapplek vir 6 op die Hoedspruit Wildlife Estate met 'n uitsig oor die groengordel.

Die lodge is smaakvol gemeubileer en al die kamers het lugversorging en plafonwaaiers. Die kamers het ononderbroke uitsigte oor die pragtige Afrika-bos. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n groot stort, toilet en wasbak. 2 van die slaapkamers het elkeen 'n yskassie en 'n mikrogolfoond met eetgerei en breekware wat op versoek beskikbaar is.

Die kombuis is met 'n vierplaatstoof en oond, groot dubbeldeuryskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster en ketel toegerus. Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe en beskuit in.

Die sitarea en aparte eetkamer lei na 'n onderdakstoep met braaigeriewe en wat uitkyk oor die watergat waar koedoes, impalas, waterbokke, zebras, wildebeeste, vlakvarke, njalas, kameelperde en verskeie voëls gesien kan word.

Mawuisi Bush Lodge is die ideale basis om die besienswaardighede in die area te verken soos die Kruger Wildtuin, Panoramaroete, en Hoedspruit Endangered Species Centre.

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cathy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Maroelastraat 309, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Mawusi Bush Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maroelastraat 309, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf6ef62234983ca6d71260c7df115746b6cdc0bf7b61df264ee01528c461318a25e424c1ef86baf85a22a876c1fdb0d0cff9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 309 Maroela Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.347201711401 30.976569056511

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang