Maya Manor
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Raptors Wildlife Escape 4, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Maya Manor bied selfsorgverblyf in die hartjie van Hoedspruit in die Laeveld waar die Krugerwildtuin die Drakensberge ontmoet. Dis 'n moderne, gerieflike en knus woonstel wat perfek is vir 'n gesinsvakansie of 'n romantiese wegbreek. Safari-ervarings en warmlugballonvlugte kan ook geniet word.
Maya Manor is 'n dubbelverdieping-eenheid met 3 slaapkamers wat elkeen 'n en suite-badkamer het. Daar is 'n dubbelslaapbank bo. Die eenheid kan as geheel bespreek word of apart as 'n boonste en onderste eenheid.
Maya Manor is in 'n omheinde buurt geleë en is net 'n entjie se stap vanaf toprestaurante, die toerismesentrum, kuriowinkels en luukse spa's. Daar is 'n aparte ingang en die eienaars, Louise en Joe, bly langsaan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Joe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Raptors Wildlife Escape 4, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink Maya Manor het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hoedspruit Kruger tot Canyons Limpopo
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Raptors Wildlife Escape 4, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang