Delicious is not a description, because it was completely over.
From the first time I contacted the host, I was treated professionally. Upon our arrival, which was before 2:00 PM, we were greeted very warmly and Charl went out of his way to help me unhook and park the trailer. Our accommodation in room 9 was ready and we could just move in. We had a great night, as the accommodation was clean and comfortable with everything we needed. I would recommend Mc Kala anytime for overnight accommodation and even for groups. The WiFi was also a plus for us, as were the DStv channels and the TV. Although we did not use the pool, it was available for our use, which is definitely a plus. You are wonderful guesthouse owners and are definitely doing things right.
Heerlik is nie 'n beskrywing nie, want dit was heeltemal verby.
Van die eerste keer wat ek met die gasheer geskakel het, is ek professioneel behandel. Met ons aankoms, wat voor 14:00 was, was ons uiters vriendelik ontvang en Charl het uit sy pad gegaan om my te help om die sleepwaentjie af te haak en te parkeer. Ons akkommodasie in kamer 9 was gereed en ons kon net intrek. Ons het heerlik oornag, want die akkommodasie is skoon en gerieflik met alles wat ons nodig gehad het. Ek sal Mc Kala enige tyd aanbeveel vir oornag akkommodasie en selfs vir groepe. Die WiFi was ook 'n plus vir ons, asook die DStv-kanale en die TV. Alhoewel ons nie die swembad gebruik het nie, was dit beskikbaar vir ons gebruik, wat beslis 'n pluspunt is. Julle is wonderlike gastehuis-eienaars en doen beslis dinge reg.
Will definitely use Mc Kala Guest House again and recommend it to family.
Definitely excellent value for money. Beautiful place. Perfect accommodation. Top notch hospitality.
Sal beslis weer gebruik maak van Mc Kala Guest House en aanbeveel vir familie.
Beslis uitstekende waarde vir geld. Pragtige plek. Akkommodasie perfek. Gasvryheid uit die boonste rakke.
This review has been automatically translated using Google.
The accommodation is ideal for an overnight stop.
The accommodation was very comfortable and clean. It was very warm and the children enjoyed the pool.
Die verblyf is ideaal vir 'n oornag stop.
Die verblyf was baie gerieflik en skoon. Dit was baie warm en die kinders het die swembad geniet.
This review has been automatically translated using Google.
Address: 10 William Gasson, Labram, Kimberley, 8301, Northern Cape
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNkODBlZGVlLTdjNGEtNGUwZC1hZjI5LThjMGE3YTAzOTY1Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
From R840 per night, for 2 ppl
7651510 William GassonLabram8301Northern Cape021 201 890114:00-20:0010:00-28.754124.76349