Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meadows Guest Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elizma Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 11 maande

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Meadows Guest Farm
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Aletta N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta N

Goeie halfweg tussen Kruger en Kaap.

Die elektriese komberse was 'n wenner in ysige koue!

John S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S

Oorgeslaap op pad terug van vakansie af.

Baie lekker oorgeslaap. Gerieflik naby aan die N1. Ontvangs was vriendelik en gasvry. Fasiliteite, veral omdat ons klein kinders het, was gepas met 'n groot tuin en parkie, en 'n braaiplek.

Elzabé B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabé B

Tipiese waardevolle Suid-Afrikaanse gasvryheid.

Die oornag op Meadows Guest Farm was perfek vir ons 4. Elizma is 'n vriendelike en gemaklike gasvrou en ons beveel haar pragtige en netjiese gastekamers met badkamer en selfsorg aan.

Warren H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren H

Fantastic stay.

Excellent overnight stay travelling from Knysna to Pretoria. Great accommodation. Fantastic hosts. Would highly recommend.

Elsabe H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe H

Rustig, netjies en veilig. Goed toegeruste verblyf. Een van die bestes!

Ons was so gulhartig ontvang en verblyf is uit die boonste rakke. Kon heerlik ontspan in 'n lieflike tuin, en het so tuis gevoel. 'n Pragtige plek, netjies, skoon en veilig. Kan verblyf ten hoogste aanbeveel.

Annerie F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie F

Goeie plek om uit te rus na 'n dag op die pad.

Die verblyf en tuine is pragtig. Die kinders het veral die swembad en zipline geniet.

Linda C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda C

Great overnight for family and pets!

Beautiful big garden - kids and dogs loved! Comfy beds with good linen. Great stay! The only thing that could be an issue for light sleepers is the proximity to the highway, but it didn't bother us.

Lanie D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanie D

Volmaakte oornagverblyf vir reisigers oppad terug na Gauteng vanaf die Kaap.

Die oornag akkommodasie op die plaas langs die N1 het ons aangenaam verras. Die tuinwoonstel was smaakvol gemeubileerd, met 'n pragtige tuin wat 'n rustige atmosfeer geskep het. Die matrasse was van uitstekende kwaliteit en die lakens was spierwit. Ons het die groot, sagte handdoeke en die ekstra bederf van corn flakes, melk, joghurt, tee, koffie, en suiker waardeer. Die kersie op die koek was die braaipak en braaibroodjies wat teen 'n nominale koste vir ons gereed was, asook hout en charcoal langs die braai. 'n Volmaakte verblyfervaring. Ons sal beslis weer hier oorslaap.

Ciska E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ciska E

Ons tydjie daar baie geniet.

Heerlik gebly, baie rustig op die plaas.

Ryk J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ryk J

Very enjoyable and convenient.

See stars.

Wineen S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wineen S

Oornag akkommodasie.

Dit was die perfekte afstand van die Kaap af en net langs die hoofweg, so baie maklik om daar te kom. Pragtige tuin, gemaklike, netjiese en skoon verblyf en baie vriendelike mense!

Fanie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie S

Netjiese, ruim plek met alles wat nodig is.

Baie oulike plek. Hulle het beslis aan alles gedink. Selfs graankos en jogurt vir volgende oggend. Een van die beste slaap-plekkies.

Antonet J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonet J

Baie lekker gebly.

Baie netjiese mooi kamers. Egte Vrystaat gasvryheid laat mens lekker bly.

Julize V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julize V

Dit voel soos jou huis weg van die huis!

Dit is 'n huis weg van die huis. Dawie en Elizma laat dit voel soos die lekkerste familie kuier met die beste diens en gasvryheid soos jy net op die platteland kan beleef. Uitstekende verblyf en diens, maklik bekombaar, alles beskikbaar wat jy nodig het.

Jackie L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie L

Perfekte oornag plek, pragtige plaas, baie vriendelike gashere.

10/10 verblyf. Sal aanbeveel aan enigiemand.

Annèl V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annèl V

Rustig, mooi, gemaklik.

Dis so 'n pragtige plaas met sy groot groen grasperk, lekker groot skadubome en heerlike speelplek vir die kinders. Die verblyf is ook 'n pragtige kombinasie van oud en nuut. Almal op die werf was besonder hartlik en gasvry. Dis lekker dat die plaas net 'n afdraai van die N1-snelweg af is, al raas dit maar in die nag.

Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meadows Plaas, Edenburg, 9908, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fec95cdecdcf4d0a0d91953d7d1c68a79721b58fb674bdb3a40b645821519cd483de91dd5f7bbea609dd7080c06e906ed28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 350 per nag, vir 4 mense 16 5 1 5 Meadows Farm Edenburg 9908 Vrystaat 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -29.814817993629 25.918772680711
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang