Pick your preferred language

English

Afrikaans

+21
Kampeer/karavaan in Port Alfred

Medolino Caravan Park

204 gaste

0 slaapkamers

0 beds

3 badkamers

  • Slaapplek vir 204 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • 23 Stewart Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Medolino Caravan Park bied lieflike kampeerplekke in Port Alfred, net 'n hanetreetjie vanaf die Kowierivier wat na die Indiese Oseaan vloei.

Daar is 34 lieflike kampeerplekke wat elk slaapplek bied aan tussen 2 en 6 gaste. Elke kampeerplek is gedeeltelik of vol met gras bedek en het gedeeltelik of vol skaduwee. Elke kampeerplek het 'n kragpunt en kraan of deel 'n kragpunt en kraan met aangrensende kampeerplek.

'n Drom braai of draagbare braai kan gratis met kantoor gereel word.

Gaste het toegang tot 3 ablusiegeriewe toegerus met baddens, storte, toilette en wasbakke.

Port Alfred bied aktiwiteite soos branderplankry, boot vaar ritte, waterski en skubaduik. Die dorp het 'n prentjiemooi hawe en marina en bied hengelgeleenthede.

Bathurst, 'n bekoorlike dorpie, is slegs 10 minute se ry vanaf Port Alfred.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Susanna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 23 Stewart Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink Medolino Caravan Park het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 440
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 440
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 440
per nag, vir 2 mense
Bespreek

23 Stewart Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 204 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ca30bdad38adfff82530664f26290321b8ccee203c480874594adc841a5f6fc147778ea24c5156de3950b75bf718af8ebf0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R440 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 23 Stewart Road Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 10:00-17:00 12:00 -33.6020348 26.8895274

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang