Meerkat Manor
- Kapasiteit: 16 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Bosbokstraat 11, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
- Vanaf R860 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Meerkat Manor Gastehuis is in Komatipoort, 'n gewilde bestemming vir toeriste van regoor die wêreld wat verblyf benodig op pad na die Krugerwildtuin, Mosambiek en Swaziland.
Verblyf word gebied in 'n splinternuwe gastehuis wat 'n heerlike bosveld-atmosfeer, maar terselfdertyd ook luukse geriewe bied. Met ons ongeëwenaarde uitsigte is die Krugerwildtuin en Mosambiek albei van hier af sigbaar. Die boomtoppe wat ons omring laat dit voel soos 'n ander wêreld.
By Meerkat Manor kan jy letterlik voel hoe die berg se vrede en stilte oor jou spoel. Vanaf die stoep kan jy die kameelperde, buffels en impala in die wildreservaat dophou, en self nou en dan 'n olifant gewaar. Teen skemer kan die gesnork van seekoeie gehoor word en met dagbreek vloei die Krokodilrivier se geruis saam met die vroeë-oggend voëlgeluide.
'n Sonkragstelse verlig die effek van beurtkrag.
Ons sien daarna uit om jou hier te verwelkom!
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ronnie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 108
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Bosbokstraat 11, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
- Gaste dink Meerkat Manor het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Komatipoort Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 16 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Bosbokstraat 11, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang