Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Matilda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 168
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Hannelie V - Aug 2024
Algehele gradering
Gerieflike en gesellige verblyf in goedtoegeruste eenheid.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Hi Hannelie.
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Julle is altyd welkom. Dankie dat julle sulke bedagsame gaste was.
Jaime V - Aug 2024
Algehele gradering
So cosy and welcoming.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Thank you Jaime.
Hope to see you back soon.
Matilda
Patrick K - Jul 2024
Algehele gradering
We stayed for 8 days and will return again.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Thank you Patrick. You were great guests!
Looking forward to your next stay.
Deon D - Aug 2024
Algehele gradering
Baie rustige omgewing, naby rivier! Plek is so mooi, skoon, netjies.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Vreeslik dankie vir die mooi resensie. Dit maak my hart warm klop as ek weet gaste geniet die huis net so baie soos ek. Julle is altyd welkom. So bly julle het heerlik gerus.
Elizabeth M D - Jul 2024
Algehele gradering
- Hidden bushveld paradise -.
Lees meerMeerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Thank you so much for the positive feedback, Elizabeth. You are welcome any time.
Gert S - Jun 2024
Algehele gradering
Pragtige netjiese verblyf.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Gert. Julle was net sulke fantastiese gaste ook.
Dankie dat julle Meerkatgat so mooi opgepas het.
Luzanda W - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasmagories.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Vreeslik dankie vir jou mooi terugvoer. Jy is altyd welkom. Dankie dat jy my huis so mooi opgepas het.
Elsabe D - Mrt 2024
Algehele gradering
Stukkie hemel op aarde.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Elsabe
Jy bly maar een van Meerkatgat se gunsteling gaste ook. Dankie dat jy altyd met soveel liefde omsien na Meerkatgat as jy daar is. Ek waardeer jou.
Matilda
Cindy L - Feb 2024
Algehele gradering
Verseker 'n juweel plekkie in die bos!
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Baie baie dankie vir die mooi resensie, Cindy. Dit maak my hart bly om te weet julle het julle herdenking so geniet. Julle is altyd welkom.
Matilda.
Adanna V - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige akkommodasie in 'n rustige omgewing, 'n klipgooi van die Krokkodilrivier.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Vreeslik dankie vir die mooi terugvoer. Julle is altyd welkom.
Willem E - Sep 2024
Algehele gradering
Die verblyf was werklik baie besonders met baie aandag aan detail.
Mariette M - Jul 2024
Algehele gradering
Die diere is 'n seën. Alles wat gegee is, is dit 'n lekker, gemaklike plek.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Mariette.
Gelukkig is jou resensie die enigste van sy soort wat ek nog ooit ontvang het. Meerkatgat is my trots en is so gerieflik, smaakvol en veilig as moontlik vir myself en gaste ingerig.
Bure wat twee erwe verder hard praat tydens skoolvakansies kan mens nou nie veel aan doen nie, veral nie as jy besluit het om 'n baie siek vriendin bos toe te neem in die besigste seisoen van die Wildtuin nie.
Die huisie naaste aan Meerkatgat is 60m weg. Marloth is in erwe verdeel wat reg langs mekaar lê. Ons bly in Suid-Afrika en ongelukkig is veiligheid belangrik vir die meeste mense - die meeste mense is gewoond aan 'n alarmsisteem en dat daar 'n saggies flitsende, blou liggie en 'n amper onhoorbare tikgeluid sal wees.
Die vier kameras buite om die huis is so opgestel dat dit die vier mure van die huis wys en is vir die veiligheid van die gaste. Dit word slegs bekyk as die paniekknoppie gedruk word of die alarm afgaan, en slegs deur myself. Dit is duidelik op 'n e-pos aan jou gestuur met jou bespreking, en dit is ook op LekkeSlaap se blad gemeld. Jy het wel weke gehad waarbinne jy gebruik kon gemaak het van die 24-uur kansellasiebeleid en kon gekanselleer het as die kameras jou so gepla het. Ek het geen begeerte om gaste dop te hou nie. As die huis nie gaste in het nie, is dit vir my belangrik om ook te kan sien via my foon applikasie as die alarm afgaan.
Die huis word so vêr moontlik insekvry gehou deur gaste te vra om nie vuil skottelgoed agter te laat wanneer hulle ry nie en om hul vullissakke by die vullisstort net 10m weg te los. Ongelukkig trek dit baie miere en insekte as dit oornag in die huis gelos word voordat die skoonmakers daar kom die volgende dag. Die reël is eintlik 'n vriendelike versoek om die huis vir ander gaste ook insekvry te hou.
Julle sou dalk beter geaard het in een van Marloth se privaat lodges.
Dankie.
Sarita C - Des 2023
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Jy is altyd welkom!
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Dean T - Nov 2023
Algehele gradering
Excellent.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Thank you Dean. You are welcome always.
Matilda
Gerrit P - Sep 2023
Algehele gradering
Verskriklik baie geniet.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Dankie Gerrit. Julle is altyd welkom. Dankie dat julle sulke goeie gaste was by Meerkatgat.
Menandie D - Okt 2023
Algehele gradering
Rustige wegbreek.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Dankie dat julle sulke wonserlike gaste was. Julle is altyd welkom...
Lynette V - Aug 2023
Algehele gradering
Rustige naweek in luukse verblyf omring deur natuurlewe!
Pieter D - Jul 2023
Algehele gradering
Definief die mees aangenaamste verblyf wat ons al ooit gehad het in Marloth.
Timothy W - Jun 2023
Algehele gradering
Absolutely amazing! Always tranquil and most relaxing! Perfect location.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Hi Timothy
Thank you for being such amazing guests and for the great review. Hope to see you back @ Meerkatgat in Arendsnes soon
Bernadette G - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was 'n ongelooflike ervaring. Dit is 'n pragtige plekkie in die bos. Goed versorg en baie netjies. Die eienaar is pragtig en het gereeld seker gemaak ons is gelukkig.
Lees meerAmanda D - Okt 2023
Algehele gradering
Beautiful setting and stunning house.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Thank you Amanda for your review.
I appologised repeatidly about the info regarding the keys.This is not the norm & never ever happened before.
Mitch M - Jun 2023
Algehele gradering
Well appointed, unique decor, pristine, spotless.
Lees meerLiz M - Aug 2023
Algehele gradering
Very comfortable accommodation and quiet location.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Thank you Liz.
Annalize V - Jul 2023
Algehele gradering
Baie mooi plek en lanklaas so baie diere gesien.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Hi Annalize
Dankie vir jou terugvoer.
Die adres dui duidelik aan waar die huis se ligging gelee is, sodat jy voor bespreking kan besluit of dit vir jou gelee is - ons kan ongelukkig dit nie opgradeer nie.
Die algehele netheid van Meerkatgat is 1 van ons grootste prioriteite en ons trots - op so te se elke resensie ontvang Meerkatgat vyf uit vyf hier.
Daar is sekuriteit kameras asook alarm paniek knoppie met veiligheids deure en hekke - as mens meer doen gaan gaste kla dat hul in n tronk vakansie hou en jy sal nie die vryheid van die bos ervaar nie.
Narry B - Jun 2023
Algehele gradering
We had an amazing weekend with my husband.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Hi Narry, thank you for the positive reply.
Katharina L - Nov 2022
Algehele gradering
It was an amazing stay. Thanks a lot.
Victor L - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker plek. Goeie ligging.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Dankie vir jou positiewe terugvoering. Julle is altyd welkom.
Marius Z - Des 2022
Algehele gradering
Was baie lekker, net loadshedding in nag wat maak dat jy nie kan slaap nie en lugversorging, maar algeheel was dit baie mooi en lekker gekuier.
Kevin R - Des 2022
Algehele gradering
Awesome spot, close to the river.
Rudolph R - Des 2022
Algehele gradering
Excellent.
Leonie B - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekend - plek waar jou liggaam en siel kan rus.
Lees meerMeerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Leonie, dankie vir julle positiewe terugvoering. So bly julle het dit geniet en sal weer terugkom.
Julle was fantastiese gaste.
Terri-lee C - Okt 2022
Algehele gradering
Perfect little getaway.
Amanda B - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige sielerusplek.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Amanda.
Dis so n groot vooorreg om uitstaande gaste soos julle in Meerkatgat te he.
Dankie vir die liefde en respek waarmee julle my huis hanteer het. My hart is so gelukkig om te weet julle het dit geniet.
Julle is altyd welkom.
Deon G - Jul 2022
Algehele gradering
Magnificent accommodation, well-equipped and absolutely clean. Well-situated in the park and a wonderful host who communicates well with lots of up to date sightings etc.
Zelda B - Jun 2022
Algehele gradering
Alles en meer as wat ons verwag het. Sal sommer gou weer gaan kuier.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Hi Zelda
So 'n groot voorreg vir my om te hoor hoe jul dit geniet het. Dankie dat jul sulke fantastiese gaste was.
Hoop julle kan gou weer kom kuier.
Andrie V - Mei 2022
Algehele gradering
Rustig, mooi, lekker, love die bos.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Andre,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit verheug my hart om te weet julle het jul kuier so geniet.
Julle is baie welkom.
Andre H - Mei 2022
Algehele gradering
Fantastiese plek om te bly. Sal Meerkatgat 3341 Seekeo Road sterk aanbeveel.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Vreeslik dankie Andre, vir die mooi resensie. So bly jul het dit geniet.
Julle is baie welkom.
Gerda J - Mei 2022
Algehele gradering
Stunning plek.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Ek is so bly jul het lekker gekuier. Dit is 'n voorreg vir my dat jul gekies het om jul wittebrood by Meerkatgat deur te bring. Baie dankie vir die mooi terugvoer. Hoop julle kom kuier gou weer.
Erica M - Apr 2022
Algehele gradering
Beautiful place!
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Hi Erica,
Thank you for being such wonderfull guests and your positive feedback. It really warms my heart knowing my guests enjoyed their stay in the bush. Hope to see you back soon.
Hugs,
Matilda
Patricia U - Apr 2022
Algehele gradering
Absoluut fantsties.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Vrek baie dankie dat julle sulke fantastiese gaste was. Dankie vir die mooi terugvoer.
Lizette N - Feb 2022
Algehele gradering
Naweekwegbreek.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Altyd lekker om julle as gaste te he. Dankie dat jul my huis so mooi oppas. Ek waardeer julle.
Matilda
X
Neill W - Feb 2022
Algehele gradering
Lovely house, lots of animals, and everything you need inside.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Hi Neil
Thank you for your positive review. I will accommodate you then in winter.
Stay cool.
Herby G - Feb 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Thank you Herby.
Hope to see you soon @ Meerkatgat again.
Anita C - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker rusnaweek naby aan die huis.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Julle is baie welkom.
Frits N - Nov 2022
Algehele gradering
Will certainly be back again.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Dankie Frits, julle was darem goeie gaste ook. Jy is baie welkom.
Louis S - Sep 2022
Algehele gradering
Uitstekend in alle opsigte.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Louis
Julle maak my hart so gelukkig om te weet dat julle, julself so geniet het.
Dankie dat julle Meerkatgat so mooi opgepas het.
Julle is altyd welkom.
Frederik D - Jun 2022
Algehele gradering
Besonderse ervaring.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Julle is baie welkom. Baie dankie vir die mooi en positiewe resensie.
Dit was so lekker om julle fotos by die diere ook te ontvang.
Bettie J - Mrt 2022
Algehele gradering
Ruim eenheid met pragtige decor mat alles wat nodig is vir 'n aangename kuier.
Lynelle M - Sep 2022
Algehele gradering
Great base to explore.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Hi Lynelle,
Thank you for your reply.
On Lekkerslaap there is a map and address to clearly show where the property is situated.
Everybody can explore exact locations before they book their accommodation.
Matilda.
Thys P - Mei 2022
Algehele gradering
Netjies, ruim en goed ingerig.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Hi Thys
Dankie vir jul terugvoer.
Daar is 2 ekstra lampies in huis asook 'n outomatiese lig wat in huis aangaan sou daar kragonderbrekings wees. Die huis is toegerus met 'n gasstoof. Gaste word ook vooraf aangeraai om ekstra flitse saam te bring.
Daar word ongelukkig nie heinings toegelaat in Marloth nie weens die beskikbaarheid vir weiding vir al die diere. Meer as 'n alarm met paniekknoppie, vleklose staal as divering en kameras buite om woning, kan ek jou ongelukkig nie bied nie.
Juandre V - Des 2021
Algehele gradering
Die beste ervaring in die bosveld nog ooit. Beste waarde vir geld.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoering. Dankie dat julle sulke fantastiese gaste was.
Hoop julle kuier gou weer by Meerkatgat.
X
Stefan M - Des 2021
Algehele gradering
Briljant. Elegant, baie gerieflik, netjies.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer. So lekker om te hoot gaste het hul wegbreek by Meerkatgat geniet.
Dankie dat jul sulke stunning gaste was.
Julle is baie welkom.
Matilda
Dirk D - Nov 2021
Algehele gradering
Wegbreek van stadslewe na die natuur.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige positiewe terugvoer. Dankie vir die terugvoer oor die stortstoeltjie - sal beslis so maak.
Hoop jul kom kuier hou weer.
Lizette N - Nov 2021
Algehele gradering
Hemel op aarde.
Lees meerMeerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Dit was absolute 'n groot plesier om julle by Meerkatgat te he.
Vreeslik dankie vir die mooi terugvoering.
Hoop julle kom kuier gou weer.
Bernadine S - Nov 2021
Algehele gradering
Kos vir die siel.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Julle is 2 dierbare mense en altyd welkom.
Baie dankie vir julle ondersteuning en liefde vir Meerkatgat.
Ons gesels weer 1 van die dae.
Stella D - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was 'n belewenis om die wilde diere so naby aan die huis te sien.
Lees meerMeerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Stella.
Dit was so 'n groot plesier om jul by Meerkatgat te he. Jul waardering vir die diere en bos is so opreg. Baie dankie dat jul sulke fantastiese gaste was en my huis so mooi opgepas het.
Hoop om jul gou weer te sien by Meerkatgat.
Jakkie M - Aug 2021
Algehele gradering
Rustig, skoon en perfek geleë.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
So lekker dat julle heerlik gekuier en gerus het. Dankie dat julle sulke fantastiese gaste was. Julle is baie welkom.
Elsabe D - Jul 2021
Algehele gradering
Ongelooflik mooi en fantasties ingerig. So lekker gebly. Ek kom weer!
Lees meerMeerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Elsabie,
Vreeslik dankie vir die positiewe terugvoer. Ek moet net so jou ook bedank vir die fantasiese gas wat jy was en jou geduld met die 1 dag se werkskaf om die wifi geinstalleer te kry.
Jy maak my hart baie bly en is enige tyd weer welkom.
Sarah-ann B - Jul 2021
Algehele gradering
Tien uit tien vir Meerkatgat.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Dankie vir jou mooi terugvoer. Julle is altyd baie welkom.
Timothy W - Jun 2021
Algehele gradering
Fantastic location, clean, spacious and super comfortable.
Roelof D - Mei 2021
Algehele gradering
Goed toegeruste en versorgde eenheid vir luuks bly.
Martie C - Mei 2021
Algehele gradering
Pragtige atmosfeer, stilte vir jou siel en smaakvolle verblyf.
Lees meerMeerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Julle maak my hart so bly.
Julle is altyd welkom.
Belinda V - Mrt 2021
Algehele gradering
Wonderlik!
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Dankie vir jul positiewe terugvoer.
Sien uit vir jul volgende kuier.
Brand C - Apr 2021
Algehele gradering
Gemaklike, luukse Bosveld-oase!
Michelle G - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlike kuier in die bos.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Ag dit maak my hart so bly om te weet julle het kekker gekuier in die bos. Julle is meer as welkom.
Frederik O - Feb 2021
Algehele gradering
Perfekte huisie in die bos, weg van die stad en geraas.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Dankie vir jul pragtige terugvoer. Julle is enige tyd welkom.
Nicolene M - Jan 2021
Algehele gradering
Ongelooflike plekkie, het welverdiende rus aan ons siel gebied.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Julle is so baie welkom.
Baie dankie vir die mooi terugvoer.
So lekker om te weet julle het lekker gerus.
Susan V - Jan 2021
Algehele gradering
Dit is 'n plek wat ek weer sal besoek.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer.
Die deel van die wereld is maar vreeslik warm van Oktober tot Maart. So 42 grade is so te se normaal, selfs lugverkoelings kry nie huise genoegsaam koud nie. In Marloth het ons ook 'n uitdaging met Eskom krag wat uitskop vir ure, mits almal se verkoelings aan is. Alhoewel beide kamers verkoeling het is ons as gemeenskap gevra om net 1 verkoeling per huis aan te he. Dit is dus sinneloos om 'n derde verkoeling aan te bring op die staduim. Jammer vir jul ongerief met die hitte saam.
Matilda
Joretha V - Jan 2021
Algehele gradering
Stunning!
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Julle is meer as welkom.
Danielle K - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlik ontspan.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Hoop jul kom kuier gou weer by Meerkatgat.
Gerhard P - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker gekuier en baie wild gesien.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Dankie dat julle sulke fantastiese gaste was en my huis so mooi opgepas het. Sien uit na jul volgende kuier.
Nico S - Aug 2021
Algehele gradering
Rustig ,jy word deel van die natuur.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer.
So bly jul kon lekker rus.
Julle is baie welkom.
Hoop Meerkatgat sien jul gou weer.
Dave K - Okt 2021
Algehele gradering
Met and exceeded all expectations.
Lees meerMeerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Hi Dave
You are very welcome. Thank you so much for your great review. You are fantastic guests.
Carolyn S - Sep 2021
Algehele gradering
Lovely house to stay in, good bushveld break!
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Hi Carolyn
Thank you for your positive review.
Hope to see you back at Meerkatgat.
Thys P - Jul 2021
Algehele gradering
Die plek is baie netjies, baie ruim en goed ingerig. Die eienaar se diens is absoluut die beste ooit. Sy gee regtig om oor haar gaste.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Dankie vir julle positiewe terugvoer en groot kompliment.
Helena B - Mei 2021
Algehele gradering
It was great.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Hi Helena.
It is not so easy to get a reliable plumber in a small town like Marloth in a flash. They were all busy at the time & we had to wait until plumber was available. Meerkatgat is my pride & joy and I want every guest's stay, to be very enjoyable & memorable. Somehow we must have miss understood each other - We have extra keys for the house at security - I would never ask you to wait for a plumber. Unfortunately drains block sometimes & nobody has control over it. As discussed you & your husband agreed it will be fine to use the other shower.
When I & the cleaning company entered the house just after you left nobody could smell anything bad. We searched for any bad smells & could only find a dead impala at the back of the house just behind the bathroom.
I apologized many times before about the blocked drain - hopefully you can remember Meerkatgat for the many good things aswell.
Fiona S - Des 2020
Algehele gradering
The stay for myself and my sister was absolutely delightful!
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Dankie vir julle pragtige positiewe terugvoer. Julle is baie welkom om weer in die paradys te kom kuier.
Bernadine S - Nov 2020
Algehele gradering
Dit is die lekkerste plek om in te bly. Gerieflik, ruim en absoluut op die regte plek.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Dankie Bernadine
Julle is altyd welkom!
Baie dankie vir die mooi terugvoer.
Elisma D - Okt 2020
Algehele gradering
Amazing place to stay.
Lees meerMeerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Thank you for the great review! You are more than welcome.
Terence G - Okt 2020
Algehele gradering
5 Ster selfsorg uit die boonste rakke!
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Vreeslik dankie vir jou wonderlike terugvoer. Dit maak my hart do bly as gaste hulle verblyf geniet.
Hoop jy kom kuier gou weer by Meerkatgat.
Reyno B - Sep 2020
Algehele gradering
Baie privaat en baie rustig.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe teeugvoer. Ek hoop jul kom kuier weer.
Tracy M - Okt 2020
Algehele gradering
Beautiful house with everything you need right in the bush.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Thank you Tracy for your great review. Hope to see you soon again at Meerkatgat!
X
Erica M - Sep 2020
Algehele gradering
The best ever in Marloth Park
Helena K - Sep 2020
Algehele gradering
Fantasties!
Lees meerMeerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Helena
Wat 'n heerlike lekkerte om hierdie terugvoer te lees. Dankie dat julle sulke fantastiese gaste was. Hoop jul kom kuier gou weer.
Dankie
Johan B - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker ruim en gerieflike plek, baie diere om die huis.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Johan
Dankie vir jou positiewe terugvoer.
Hoop julle kom kuier gou weer.
Matilda
Louis O - Aug 2020
Algehele gradering
Puik!
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Baie dankie Louis!!
Dit is vir my so lekker as ander ook my stukkie hemel op aarde waardeer en geniet. Julle is baie welkom.
Matilda
X
Carita H - Aug 2020
Algehele gradering
Fantasties!
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Hi Carita,
Ek is so bly julle het jul tyd so geniet. Vreeslik dankie vir die mooi terugvoer. Die diere gaan jul ook mis. Ek sien uit om jul weer by Meerkatgat te verwelkom.
Wouter V - Mrt 2020
Algehele gradering
Heerlik gerus en lekker gekuier.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Baie dankie, Wouter, julle is altyd welkom.
Ronel K - Mrt 2020
Algehele gradering
Beautifully decorated and location is ideal.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtig versier en ligging is ideaal.
Pragtig onderhou en versier. Duidelike kommunikasie en instruksies van eienaars. Ek kon koedoes en duikers voer, sowel as bosbokke. Daar word voorsien in elke behoefte!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Hi Ronel,
Thank you for the great review.
Hope you will come and visit again, soon.
Elinda M - Feb 2020
Algehele gradering
Fantastiese en luukse verblyf!
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Dankie Elinda.
Ek hoop Meerkatgat sien jou gou weer.
Dit is lekker om te weet jy was gemaklik en het dit geniet.
Leana S - Feb 2020
Algehele gradering
Rustig en baie lekker.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Baie dankie Leana.
Lekker om te weet gaste het die bos geniet en uitgerus.
Hoop jul kom kuier weer by Meerkatgat.
Adele V - Jan 2020
Algehele gradering
Vrek lekker gebly.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Awww. Baie dankie Adele.
Julle is altyd welkom.
Albe V - Jan 2020
Algehele gradering
Delivered all that was promised and more!
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer.
Julle is enige tyd welkom.
Colette B - Jan 2020
Algehele gradering
Baie mooi, praktiese huis. Goed geleë en goeie waarde vir geld.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Dankie vir jou positiewe terugvoer.
Jul is welkom.
Christa B - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Bernadine S - Nov 2019
Algehele gradering
Absoluut awesome!
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Bernadine, baie dankie vir die mooi terugvoer. Baie dankie dat jul Meerkatgat so mooi oppas. Julle is altyd welkom.
Matilda
Werner V - Okt 2019
Algehele gradering
Perfect home, location and amazing value.
Lees meerMeerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Awww!! Thank You Werner.
You better come back to Meerkatgat soon!
I'm so grateful for your review.
Morne P - Sep 2019
Algehele gradering
Germ in the bush.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Thank you Morne.
You are most welcome at Meerkatgat.
Hope to see you soon.
Nadia R - Sep 2019
Algehele gradering
'n Ongelooflike lekker en mooi plek.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Baie dankie Nadia.
Ek so bly jul het 'n spesiale tyd gehad en hoop jul het net pragtige herhinneringe van jul verlowing in ons mooi wereld. Jul was wonderlike gaste. Pragtige 2 jong mense en altyd welkom by Meerkatgat.
Frikkie P - Sep 2019
Algehele gradering
Sielsrus.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Baie dankie Frikkie,
Hoop jul kom kuier gou weer om te kom "defrag".
Alice H - Aug 2019
Algehele gradering
Baie mooi, skoon, veilig en gerieflik.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Baie dankie, Alice. Julle moet weer kom kuier.
Manie E - Jul 2019
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Hoop jy gaan kuier gou weer by Meerkatgat.
Raymond V - Mei 2019
Algehele gradering
Dankie, Matilda, julle plek is amazing!
Lees meerMeerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Hi Raymond
Julle is baie welkom.
Vreeslik dankie vir die mooi terugvoer. Dit maak my hart so bly om te weet jul het die bos so geniet. Volgende keer kom jul langer.
Ronel U - Mrt 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Beste Ronel,
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer. Julle moet gou weer by Meerkatgat kom kuier.
Meerkatgat kry binnekort sy eie plonspoel/swembad. Dan kan julle lekker afkoel terwyl julle braai of die diere uit swembad bekyk.
Basti V - Feb 2019
Algehele gradering
Steeds die maatstaf.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Awww nou ja toe. Dan moet jul maar vir lewe daar kom aanbly.
Dankie dat julle altyd sulke fantastiese gaste is en so mooi na my droomhuis omsien.
Jan N - Jul 2019
Algehele gradering
Heerlike blyplek, kommunikasie van eienaar, baie vriendelike diens.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Dankie Jan
Hoop jul kom rus gou weer.
Dalena C - Mei 2019
Algehele gradering
Rustigheid, natuur en diereliefhebbers paradys.
Lees meerMeerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Dankie Dalena. Hoop jul kom kuier hou weer.
Johann F - Jun 2019
Algehele gradering
An absolute piece of paradise.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Hi Johann
Thanks for review.
Our aim as self catering accommodation is to offer customers clean and upmarket accomodation close to Kruger National Park, but at reasonable cost lower than Kruger. It will not be cost effective to add in free wifi. Sorry you had trouble without wifi.
Lucily the restaurants in Marloth could offer you free wifi and you had the option to buy a SA network sim card.
Jan M - Jun 2019
Algehele gradering
Ongelooflik rustig en ‘n baie lekker wegbreek.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer.
Dit is wonderlik dat julle dit so geniet het. Dankie dat jul my huis so mooi opgepas het. Hoop om jul gou weer by Meerkatgat te verwelkom.
Matilda.
Willem V - Jun 2019
Algehele gradering
Diere het gereeld kom kuier wat dit die moeite werd maak.
Dirk D - Nov 2018
Algehele gradering
'n Baie gemaklike en bekostigbare verblyf met 'n baie hulpvaardige eienares wat jou gereeld op hoogte hou met inligting omtrent diere-besienswaardighede.
Maryna L - Nov 2018
Algehele gradering
Pragtige, goed toegeruste, lekker bly huis! Nagapies en Kudu's was 'n groot bonus!
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Dankie Maryna.
Hoop jul gaan kuier gou weer by Meerkatgat.
Andrew M - Okt 2018
Algehele gradering
Wonderful stay, not disappointed, had a great time.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Thank you for the great review. We Hope to see you back again soon.
Helenus K - Sep 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies, goed toegerus en baie naby aan die rivier.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Vreeslik dankie vir die mooi terugvoer. Ons hoop julle gaan kuier gou weer.
Bernadine S - Sep 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Baie dankie Bernadine, julle is baie welkom.
Linda M - Aug 2018
Algehele gradering
Erg lekker, alle geriewe beskikbaar.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Dankie vir die mooi terugvoer Linda. Hoop jul kuier gou weer by Meerkatgat.
Leon B - Jul 2018
Algehele gradering
Puik verblyf wat ideaal geleë is asook 'n fantastiese gasvrou wat jou op hoogte hou van alles wat gebeur in die omgewing.
Lees meerMeerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Beste Leon,
Vreeslik baie dankie vir die mooi woorde en positiewe terugvoer. Dit maak my hart bly om te weet julle het lekker gerus en die boslewe terdeë geniet.
Julle is altyd welkom.
Groete,
Matilda
Basti V - Jul 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Lees meerMeerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Beste Basti,
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ek is so bly julle het lekker uitgerus!
Hoop Meerkatgat sien jul gou weer, julle sal altyd welkom wees.
Groete,
Matilda
Nicolette V - Jun 2018
Algehele gradering
'n Lekker bederfplekkie wat jou verblyf spesiaal laat voel.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Nicolette. Dit maak 'n mens se hart nou sommer warm bly dat jul dit so geniet het. Julle is baie welkom.
Baie dankie vir die mooi resensie.
Robert V - Apr 2018
Algehele gradering
Excellent accommodation.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Thank you Robert for the great review. Hope you visit Meerkatgat again.
Petro G - Apr 2018
Algehele gradering
Hemel in die bosveld.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Baie dankie vir die mooi review Petro.
Ek wil ook nooit terug stad toe as ek daar was nie.
Ek ry weg met 'n swaar hart elke keer. Hoop jy gaan kuier gou weer by Meeekatgat.
Mariana S - Feb 2018
Algehele gradering
Die huis, die ligging en omgewing was fantasties.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer. So bly jul het dit baie geniet.
Sien jul hou weer.
Matilda.
Ashley S - Jun 2018
Algehele gradering
Delightful house with super hostess.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Thanks Ashley.
Hope you visit Meerkatgat again soon.
Jana V - Jan 2018
Algehele gradering
Worth returning to!
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Thanks Jana. Hope to see you back at Meerkatgat soon.
Ria B - Mei 2018
Algehele gradering
Gerieflik, gemaklik, baie lekker.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Dankie Ria, bly jul het dit geniet. Hoop julle kom kuier gou weer by Meerkatgat 3341.
Estelle M - Jun 2018
Algehele gradering
Baie netjies en skoon in die hartjie van die bos met mooi natuurlewe!
Ben S - Jul 2018
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Dankie Ben.
Ons hoop jul gaan kuier weer vir Meerkatgat.
Salmon P - Des 2017
Algehele gradering
Ongelooflike netjiese plek omring met stilte en natuur.
Lees meerMeerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Beste Salmon,
Vreeslik dankie vir jul mooi terugvoering. Dit maak ons harte bly as gaste ons huis geniet net soos ons hom geniet. Julle is altyd welkom.
Hoop ons hoor gou weer van julle!
Nico H - Des 2017
Algehele gradering
Baie rustig, naby rivier, baie netjies/skoon. Alles wat jy nodig het vir 'n spesiale verblyf.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Vreeslik dankie vir jul mooi terugvoer. Dis so lekker om te weet as gaste ons huis en bos net soveel soos ons geniet. Dankie dat jul ons droomhuisie so mooi opgepas het.
Etienne P - Nov 2017
Algehele gradering
Wonderlike plek om te gaan ontspan in die natuur.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Baie dankie Etienne, julle is baie welkom.
Linda V - Okt 2017
Algehele gradering
Pragtige, ruim huis. Ons was mal oor die dekor en die geriewe.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Baie dankie, ons is so bly dat julle jul tyd in die bos geniet het en ons huis waardeer het. Julle is baie welkom om weer te kom kuier.
Andre S - Okt 2017
Algehele gradering
Idilliese vakansie in 'n pragtige huis.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Baie dankie vir julle pragtige terugvoer. Bly julle het dit geniet en is enige tyd welkom.
Ina P - Aug 2017
Algehele gradering
Fantasmagories!
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Dankie Ina, bly julle het heerlik gekuier. Julle is welkom enige tyd.
Johan V - Jul 2017
Algehele gradering
Een woord - fantasties!
Lees meerMeerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer. Sleutels word wel verskaf, dit hang reg langs gordyn by elke slaapkamer venster, aan 'n toutjie. Julle kon enige tyd geskakel het, ek sou met graagte aanwysings kon gee van waar die sleutel is, alhoewel daar ook instruksies vir die vensters se sleutels op die informasiebrief verskyn. Bly julle het verder lekker gekuier.
Liezl V - Aug 2017
Algehele gradering
Absoluut puik, waarde vir geld en baie mooi ingerig. 5 ster.
Lees meerMeerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Dankie vir jou pragtige resensie. Ons is inderdaad trots op ons huis en wil graag hê almal moet die bos kan geniet in 'n gerieflike huis. Julle is welkom enige tyd en dankie dat jul ons huis so mooi opgepas het.
Nan M - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was baie gerieflik en pragtig gemeubileerd.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Dankie julle. Bly jul het dit geniet.
Frank S - Des 2017
Algehele gradering
Wonderlik.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Baie bly jul het dit so geniet. Dit maak ons harte bly dat jul die bos so waardeer het. Dankie dat jul ons huis mooi opgepas het.
Grant S - Okt 2017
Algehele gradering
Great location, close to the river and very comfortable.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road se terugvoer
Thanks Grant. The door is sorted.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seekoeiweg 3341, Marlothpark, 0001, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang