Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melk Houte Bosch Farmhouse

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melk Houte Bosch Plaas, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 068 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Melk Houte Bosch Farmhouse is op 'n werkende plaas langs die Breederivier, net 34 km buite Swellendam en sowat 230 km van Kaapstad af. Die plaas bied gehalte-verblyf en is ideaal vir gesinne of 'n groep vriende.

Die pragtige huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en hierdie gaste deel die badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die gastebadkamer het 'n wasbak en toilet.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die etenstafel geskik vir 8 gaste. Die sitarea het rusbanke en 'n TV met DStv, asook 'n kaggel en gratis WiFi. Daar is 'n binnebraai- en sit-area met 'n tafeltennisblad. Die huis het 'n omsetterstelsel.

Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 62

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Melk Houte Bosch Plaas, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Melk Houte Bosch Farmhouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 3 068
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 3 068
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melk Houte Bosch Plaas, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYtmeRSeXuvXEBi2WB2oHJJf0xqOLm0xm7k4NmrQLZ0Q0ufiQSb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 068 per nag (plek vir 6) 22 5 1 5 Melk Houte Bosch Farm Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.274941843922 20.488604510701

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang