Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melkhout Woud Sprokieshuis

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokstraat 22, Van Dyksbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 R1 440 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Melkhout Woud Sprokieshuis is 'n heerlike selfsorgvakansiehuis tussen die bome in 'n klein melkhoutbos geleë in Van Dyksbaai, net 'n entjie van die strand en restaurante af, wat dit ideaal maak vir 'n gesin, 'n groep vriende of 'n paartjie op soek na 'n romantiese wegbreek.

Dié eiendom kan tot 7 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede solderslaapkamer het 'n koningingrootte-bed asook 3 enkelbeddens. Die tweede badkamer is ook toegerus met 'n stort. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, tee- en koffiemaakgeriewe, yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank met stoele insluit. Die aangrensende sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV.

Van die leefarea af is 'n houtdek met sitplek buite. Die braaiplek buite is lekker beskut onder die melkhoutbome. Die erf is omhein, wat privaatheid verseker, en is troeteldiervriendelik.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 5 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Melkhout Woud Sprokieshuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Martin Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Steenbokstraat 22, Van Dyksbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Melkhout Woud Sprokieshuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 400
R2 400 R1 440
per nag, vir 7 mense
Vanaf R2 400
R2 400 R1 440
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokstraat 22, Van Dyksbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a9d4d5551080d7189c15ae299101ee5b6686dbe8e01dd78968c9c0ffbf3eea558ea4c8940a7b1cc5dcf62c547bdbb3fbe35?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R1 440 per nag, vir 7 mense 5 5 1 5 22 Steenbok Street Van Dyks Bay 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.61311485051 19.355950991402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang