Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melrose Place Guest Lodge

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Northstraat 12A, Melrose, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Vanaf R2 150 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Melrose Place Guest Lodge bied verblyf aan resigers wat naby vername sakesentrums en die Wanderers Krieketstadion is. Die hartlike gasvryheid en aandag aan detail sal jou behoorlik tuis laat voel.

Die verblyf word in 23 Premium-kamers of 10 Klassieke Dubbelkamers gebied. Elke kamer is individueel versier en het 'n en suite-badkamer, aparte ingang en gratis WiFi. Daar is ook satelliet-TV, 'n kluis, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.

Gaste kan heerlik op die sonstoele met 'n drankie langs die swembad ontspan. Die lowergroen tuin sal jou sommer laat vergeet dat jy in die stad is! Ons het ook 'n privaat konferensie-venue vir tot 35 persone. Veilige parkeerplek is beskikbaar aan al ons gaste.

Melrose Place Guest Lodge is ons ook lekker naby winkelsentrums, en daar is heerlike restaurante, galerye en teaters om die draai. Vir sakereisigers is die Sandton Konferensiesentrum, Melrose Arch, en die M1-hoofweg ook naby. Gaste het gratis toegang tot die Wanderers Wanderers Planet Fitness gimnasium.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sue Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Northstraat 12A, Melrose, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Gaste dink Melrose Place Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 2 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Northstraat 12A, Melrose, Johannesburg, 2196, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc7fddfd72fdf67a2fe1bed664198d4c62378f9692dc7034add8d8065ec9f0af452c4a9b4e89112881d9c98ff2f95b4c7254?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 12A North Street Melrose 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -26.136233731736 28.050144910812

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang