Mentors Country Estate
Beskrywing
Dié ruim woonstel is ideaal vir gesinne. Daar is 2 slaapkamers elk met 2 enkelbeddens, asook 2 badkamers. 'n Kombuisie en 'n leefarea word voorsien. Braaigeriewe is op die stoep beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Selfsorg-eenhede word nie daagliks skoongemaak nie.
Linne word voorsien, maar geen handdoeke nie.
Kansellasies
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kom beleef ’n voorsmakie van Afrika in dié tweeslaapkamer-eenheid. Die eerste kamer het ’n en suite-stort, Daar is ook ’n badkamer met ’n bad. Daar is ’n oopplan-kombuis en -leefarea wat ’n ekstra bed én braaigeriewe insluit.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Cancellations made 30 days or more before date of arrival only 10% of deposit will be refunded. Cancellations within 30 days of arrival date, the client will be liable for the full booking amount.
Huisreëls
Selfsorg-eenhede word nie daagliks skoongemaak nie.
Linne word voorsien, maar geen handdoeke nie.
Kansellasies
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke selfsorgeenheid het 2 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens het. Daar is ook 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die eenhede het almal mooi uitsigte oor die plaas en is met blom-temas versier. Onderdak braaigeriewe is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Selfsorg-eenhede word nie daagliks skoongemaak nie.
Linne word voorsien, maar geen handdoeke nie.
Kansellasies
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 54 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: H/v N2 en St Francis-rylaan, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang