Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Merino Junction

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 339 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Carlie Roux R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Bevredigend. Uitstekende diens, baie netjies. TV werk nie en WiFi nie op standaard.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reska H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Regte egte Karoo gasvryheid! Ons was die enigste gaste in die hotel, maar steeds was al die personeel daar om ons te verwelkom en reg te staan. Nogmaals dankie aan Merino Junction vir julle gasvryheid en omgee!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abraham B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

"'n Lieflike plek om jou pad terug van die suide of op na die noorde lekker te maak. Heerlik gebly en baie lekker ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derick B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Thanks - good value. Had a good stay. Good food and friendly people. Will see me again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Greg T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Great value. Great stay, helpful staff, clean room with comfortable bed and lots of space. Lamb neck dinner was also delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Heerlike ervaring. Heerlike ingerigte ruim kamer, pragtig, netjies en skoon. Diens was baie vriendelik, en aandete was geurig voorberei, soos mens sou verwag in die hartjie van die Noord-Kaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra H
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Veilig en gerieflike en baie mooi blyplek. Mooi kamers, goeie kwaliteit handdoeke. Hulle kan dalk asb. aandag gee aan die bedlinne se kwaliteit. Pragtige gebou en tuine.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Soretha D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Baie gemaklik en skoon. Dit was alles waarvoor enige iemand wat oornag fasiliteite soek kan vra en meer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Baie goeie oornag en heerlike aandete! Baie lekker gebly! Skoon en netjies, vriendelike personeel, alles wat ons nodig gehad het. Linne het dalk 'n bietjie opdatering nodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anandri M
1 nag
4.8
Mrt 2024

Baie lekker geslaap. Vriendelike mense aan diens. Lekker kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Nelmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 339

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 63, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxYTE1NTkxLThjN2EtNDAyMi04NzIwLTQ1Mzc0YjdhMWFkYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 339 5 1 5 63 Church Street Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -31.403771355406 23.110030209201

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang